Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Dana Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Dana Bay

Rated 4.5 out of 5 based on 165 reviews.

Dana Bay

Anita's Self-catering

"Kan lekker rus."

Dana Bay

Villa Chanté

"Veilig en rustig."

Dana Bay

Sand en See 1

"Baie mooi vakansieoord met lieflike strande."

Dana Bay

Anita's Self-catering

"My droom aftreeplek. Veilig. Kinders kan nog in die straat speel. Onmiddellike geriewe op jou stoepdeur sonder om dorp toe te ry."

Dana Bay

Paradise Found

"Lekker still en rustig, maar bietjie uit die pad."

Dana Bay

Purple Gate

"Danabaai is 'n pragtige woonbuurt met baie vriendelike inwoners en oulike winkeltjies. "

Dana Bay

Altelekker by die See

"Veilig en lekker stil."

Dana Bay

Die Blou Skulpie

"Salf vir die stadsjapie se siel! "

Dana Bay

Die Blou Skulpie

"Beeldskoon! Hidden gem."

Dana Bay

Sieniesee

"Voel soos die veiligste plek wat jy by kan gaan bly."

Dana Bay

Die Kabin

"Asemrowend mooi."

Dana Bay

Villa Chanté

"Sal altyd een van my gunsteling vakansiebestemmings bly."

Dana Bay

Villa Chanté

"Dit is prentjiemooi."

Dana Bay

Garden Route Self-catering

"Baie lekker plekkie. Veral met die wild wat tussen die huise beweeg."

Dana Bay

Anita's Self-catering

"Pragtige omgewing."

Dana Bay

Anita's Self-catering

"Baie mooi en 'n moet-sien."

Dana Bay

Eden Guest House B&B

"Verlore skat. Almal ry net verby, regtig pragtig."

Dana Bay

Villa Chanté

"Pragtige plek en sal beslis weer blyplek daar soek."

Dana Bay

Anita's Self-catering

"Baie mooi strand en omgewing."

Dana Bay

Norrevok

"Needs more restaurants."

Dana Bay

Norrevok

"Pragtige plek en omgewing."

Dana Bay

SeaView Cottage

"Love die plek. "

Dana Bay

The Pelgrims Rest

"Ek gaan beslis vir my 'n erf daar kry lieflike plek alhoewel ek sal voorstel vir nog in ingaan- of uitgaanpunt na dorp want net 1 pad na Danabaai is nie ideal nie."

Dana Bay

Ferrox

"Veilige, skoon, stil en rustige nedersetting."

Dana Bay

DanaBydieC

"Oulike dorpie, nog ongekend."

Dana Bay

Ferrox

"Wonderlike stukkie paradys!"

Dana Bay

Garden Route Self-catering

"Pragtige natuurlewe."

Dana Bay

Villa Chanté

"Dit was vir ons n onbekende uitbreiding van Mosselbaai. Baie bly ons het dit ontdek."

Dana Bay

Jolienselfsorg

"Baie lekker en rustige omgewing, weg van die gewoel."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!