Verified Reviews of Despatch

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Despatch

Rated 3.79 out of 5 based on 19 reviews.
Dewald S. - 23rd December 2019
staying in Despatch
Pragtige, skoon dorp en dit lyk ordelik.
Andra V. - 12th November 2019
staying in Despatch
Wonderlike, vriendelike mense wat daar woon.
Adel S. - 28th August 2019
staying in Despatch
Only for family.
Celeste P. - 13th February 2019
staying in Despatch
Stil dorpie. Bevat die nodigste.
Maggie K. - 25th December 2018
staying in Despatch
Rustige dorpie.
Christo S. - 15th October 2018
staying in Despatch
Lovely and friendly small town.
Hester K. - 15th September 2018
staying in Despatch
Heerlik gebly.
Mariana V. - 11th September 2018
staying in Despatch
Despatch is 'n netjiese plattelandse dorpie wat gerieflik naby groot sentra is soos Uitenhage en Port Elizabeth.
Hugo S. - 11th September 2018
staying in Despatch
Naby genoeg aan Port Elizabeth en Uitenhage as 'n basis, om die omgewing te verken.
Henry T. - 9th May 2018
staying in Despatch
Klein dorpie met die mees belangrike inkopie fasiliteite beskikbaar. Naby genoeg aan toeriste aantreklikhede teen 'n laer koste.
Samil P. - 7th February 2018
staying in Despatch
It's a very nice area, just further than I expected it to be from PE.
Erlo P. - 20th January 2018
staying in Despatch
Goeie dorp om in te bly, maar dit is net baie opvallend dat alle winkels op Kersdag gesluit is, behalwe die drankwinkels.
Elizma D. - 9th October 2017
staying in Despatch
Despatch is 'n baie mooi dorpie en al die mense is baie vriendelik daar.
Lente W. - 28th September 2016
staying in Despatch
Het ongelukkig nie iets van die dorp ervaar nie. Was te haastig om huis toe te gaan!
Nikki B. - 25th August 2016
staying in Despatch
Heerlike klein dorpie.
Ilze M. - 25th March 2016
staying in Despatch
Ek dink Despatch bied baie en die omgewing het ook baie aktiwiteite vir toeriste.
Reginald S. - 4th June 2015
staying in Despatch
Kon nie veel in omgewing besoek nie as gevolg van die aard van ons besoek. Sal volgende keer daarna kyk.
Anel R. - 11th May 2015
staying in Despatch
Heelwat toeristebestemmings om Despatch.
Shanaaz Z. - 7th May 2015
staying in Despatch
Dit is baie skoon en rustig en baie veilig.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com