Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Die Boord

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Die Boord

Rated 4.4 out of 5 based on 77 reviews.

Die Boord

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"My tyd in Die Boord was net te kort om alles te kon sien, maar ek sal dit aanbeveel aan ander."

Die Boord

Kaneel 32

"Nice place. "

Die Boord

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Goeie ligging as jy 'n motor het."

Die Boord

Rhodes Lodge

"Rustig, veilig."

Die Boord

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Rustig en mooi en naby 'n mini mall met die beste Spar waar jy al jou inkopies kan doen. "

Die Boord

Curious Giraffe

"Mooi, skoon en veilige woonbuurt."

Die Boord

Rhodes Lodge

"Veilig en 'n mooi omgewing. Tog sou ek nader aan Sentraal Stellenbosch wou wees. "

Die Boord

Rhodes Lodge

"Die Spar wat so naby is aan Rhodes Lodge is baie gemaklik. Die buurt kom veilig voor en dit is gemaklik naby aan die sentrale deel van Stellenbosch. "

Die Boord

Kaneel 32

"Die Boord is situated close to Central Stellenbosch, close to the R44 to Somerset West and other useful routes."

Die Boord

Curious Giraffe

"Baie goed geleë, naby winkel sentrum en Medi-Clinic Hospitaal. Veilige omgewing met mooi parke vir die kinders."

Die Boord

Absolute Bosch Guest House

"'n Heerlike stil omgewing dog naby die woelige dorp."

Die Boord

Rhodes Lodge

"Just outside the CBD of Stellenbosch close to all facilities."

Die Boord

At Home

"Die Boord is nie juis 'n toeristebestemming nie, maar 'n goeie woonbuurt om in te bly as besoeker van Stellenbosch en omgewing."

Die Boord

Kaneel 32

"Dit was goed!"

Die Boord

Eikepark Self Catering

"Nice and calm part of beautiful Stellenbosch."

Die Boord

Baruch Guesthouse Rhodes

"Near Stellenbosch centre. We walked there as well. Went to Uncle Sammie's shop, ate great food at Winehouse Restaurant, cycled through the vineyards, ate at Tigers Milk."

Die Boord

Eikepark Self Catering

"Kort behoorlike eetplek vir aandete."

Die Boord

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Alles is lekker naby geleë!"

Die Boord

Kaneel 32

"Die Boord dink ek persoonlik is 'n baie goeie toeristebestemming."

Die Boord

Kaneel 32

"Die Boord se ligging is uitstekend, dis veilig en gerieflik naby alles. "

Die Boord

Absolute Bosch Guest House

"Dit is maklik bereikbaar en tog so bietjie uit die middedorp se gewoel. Dis natuurlik as jy eie vervoer het."

Die Boord

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"'n Netjiese, gevestigde, boomryke omgewing."

Die Boord

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Lekker sentraal in Stellenbosch."

Die Boord

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Rustige area, naby aan alles, maar ver genoeg weg dat daar nie geraas en baie verkeer in die woongebied is nie."

Die Boord

Kaneel 32

"Stil, veilige woonbuurt naby die Spar Sentrum wat alles kan voorsien wat jy benodig. Net bietjie te ver uit die sentrale dorpskern, so jy kan nie stap nie - moet motor gebruik en parkering in Stellenbosch bly mos maar 'n kopseer."

Die Boord

Baruch Guesthouse Rhodes

"Goeie keuse vir mense wat meer residensiële woonbuurte verkies. "

Die Boord

Boord Guesthouse

"Voertuie is nie veilig nie."

Die Boord

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Dis maklik bekombaar. Die klein winkelsentrum het als wat jy nodig het. Dis lekker stil, maar tog naby als. "

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!