Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Dinokeng Game Reserve

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Dinokeng Game Reserve

Rated 4.3 out of 5 based on 606 reviews.

Dinokeng Game Reserve

Ngiri Safaris

"Ons het verdwaal geraak in die Wildreservaat, maar opgeëindig by Arlington Brewery. Dit was absoluut 'n belewenis om al die diere te sien!"

Dinokeng Game Reserve

Plaas Toe

"Netjies, veilig, naby"

Dinokeng Game Reserve

Crimson Bush Lodge

"Love going there, so far stayed at 4 different places."

Dinokeng Game Reserve

iKhaya LamaDube Game Lodge

"Baie lekker en gerieflik geleë net buite Pretoria. Die grondpaaie is net baie sleg. Dink as die hoofpaaie bietjie na gekyk word sal dit fantasties wees."

Dinokeng Game Reserve

Bushbabies Lodge

"The road towards the lodge was very bad."

Dinokeng Game Reserve

Crimson Bush Lodge

"Baie diere en ongelooflik om te dink die Groot 5 is so naby."

Dinokeng Game Reserve

Greenfinch Lodge

"Binne Dinokeng is dit mooi en skoon, maar die pad soontoe en die ingangshek is vieslik vuil met rommel. "

Dinokeng Game Reserve

Tshikwalo Lodge

"Daar is baie uitheemse plantegroei (veral Pompoms) wat die hele natuurskoon oorneem, so dit sal goed wees as Dinokeng kan werkmaak daarvan."

Dinokeng Game Reserve

Cayail Bush Lodge

"A 45-minute trip from Pretoria with the possibility of viewing the big 5! What more could you want? The variety of accommodation available in Dinokeng caters to all requirements."

Dinokeng Game Reserve

YS Bos Hys

"Ongelukkig te naby aan Hammanskraal en 'n mens hoor hulle musiek in die aand in plaas van die natuur. Dit is beter om aan die Ooste kant te bly wat baie verder weg is."

Dinokeng Game Reserve

Siyaya Bush Lodge

"Goeie bestemming om voëls te kyk."

Dinokeng Game Reserve

Muqurati Lodge

"Thank you for making it an organized and well looked after reserve."

Dinokeng Game Reserve

Sunset Bush Camp

"Dit word goed instand gehou. Kan Dinokeng beslis aanbeveel. Die "selfry"-tye moet net in die somer aangepas word om kanse vir wild soos leeus te verbeter. 6 tot 6 in die somer werk nie."

Dinokeng Game Reserve

Sunset Bush Camp

"Dinokeng is vir seker oordadig met hul voorstelling as 'n "Big 5 Resort". Onduidelik of die "Big 5" in privaatkampe is of wel versprei is oor die hele reservaat. Verder word daar duidelik nie veel aandag geskenk aan die paaie nie wat mens laat wonder waarvoor die permitgelde gebruik word? Dit is 'n jammerte want die privaatkampe behoort meer mense te kry as die reservaat self bietjie verbeter word."

Dinokeng Game Reserve

OuKlip Game Lodge

"I always do two day stay and that seems not enough. There is so much more than it is offering. I would have loved to visit the brewery and eat at a nice restaurant, but after seeing five lions close to my campsite and hearing one roar at night, I was not brave to drive around."

Dinokeng Game Reserve

Hunters Pride 35

"Die selfrit-kaart en aanwysings kort bietjie wer. Dit is nogal deurmekaar en het verwag om meer wild te sien. Anders is Dinokeng 'n lieflike plek om te gaan ontspan. Sal weer gaan."

Dinokeng Game Reserve

Thekwane Holiday House

"Lots of animals that can be seen just by driving on the main road."

Dinokeng Game Reserve

Hunters Pride 35

"Dit is naby en baie goed onderhou."

Dinokeng Game Reserve

Kudu Bush Camp

"Die beste plek ooit!"

Dinokeng Game Reserve

Ngiri Safaris

"Grondpaaie moet meer gereeld geskraap word."

Dinokeng Game Reserve

Kudu Bush Camp

"Park se self drive fee en conservation fee maak dit wel heelwat duurder."

Dinokeng Game Reserve

Kwalata Game Lodge

"After serveral trips (4) to Dinokeng I can honestly tell you that I have never seen elephants, buffalo or leopard."

Dinokeng Game Reserve

Kwalata Game Lodge

"The self-drive roads are very good. But not for us to see any animals. I felt as if I was just driving on the fire guard road. Animals are within the game reserve, not outside."

Dinokeng Game Reserve

Kwalata Game Lodge

"Nie te veel olifante of van die ander Groot 5 gesien nie, maar wel leeus en jagluiperds."

Dinokeng Game Reserve

Cayail Bush Lodge

"Uitsonderlike verblyf"

Dinokeng Game Reserve

Kwalata Game Lodge

"Keep up the good work!"

Dinokeng Game Reserve

Tendeni Private Lodge

"We were spoilt for choice when it came to activities, also you can easily do a self-drive and still see plenty of animals. Definitely recommend Dinokeng."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!