Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Dolphin Coast

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Dolphin Coast

Rated 4.7 out of 5 based on 1388 reviews.

Ballito, Dolphin Coast

Sands Beach Breaks Ballito

"Jammer oor waterbeperkings. Ons het beslis ons deel gedoen. Inkopiesentrums is naby en prakties. Was net baie besig. Mense is baie vriendelik."

Sheffield Beach, Dolphin Coast

Villa Royale 2

"Lieflike, privaat strand."

Sheffield Beach, Dolphin Coast

C'est La Vie Beach House

"It's a nice place to take your family."

Thompson's Bay, Dolphin Coast

1 Marichel

"Getypoel was 'n groot wenner onder ons 3 jarige seuntjie!"

Ballito, Dolphin Coast

Bikini 7

"Ballito self is baie mooi, sal weer daar kom vakansie hou."

Ballito, Dolphin Coast

Sands Beach Breaks Ballito

"Ek het net 'n restaurantjie op die strand gemis waar mens kan gaan sit en 'n ietsie eet of 'n ietsie drink. Of selfs 'n roomysplekkie wat draairoomys verkoop. Ek weet nou nie hoe dit binne seisoen is nie, maar daar is geen restaurant op die strand nie."

Ballito, Dolphin Coast

B'Lenghi Beach House

"Lekker rotspoele vir kleintjies om in speel en getypoel vir swem. Branders bietjie te rof. Ideaal vir gesin, lekker visvang vir die manne."

Ballito, Dolphin Coast

The Grange 3

"Mal oor Ballito ons spandeer elke jaar daar."

Salt Rock, Dolphin Coast

The Saffron House

"Dis baie naby aan al die nodige besienswaardighede en sentrums, maar tog so afgesonder dat jy met vrede kan ontspan."

Salt Rock, Dolphin Coast

Zuider Zee

"Netjiese dorp en goeie winkels."

Ballito, Dolphin Coast

Villa Jaime Self-catering

"Ballito is regtig 'n heerlike plek om vakansie te hou."

Dolphin Coast

11 Oyster Beach

"Heerlike vakansiebestemming."

Dolphin Coast

La Pirogue 1

"Pragtige omgewing!"

Salt Rock, Dolphin Coast

The Saffron House

"Dit was my eerste keer dat ek by die Noordkus vakansie gehou het. Die Flag Farm was fantasties en was een van die hoogtepunte van die naweek."

Ballito, Dolphin Coast

La Patricia

"Gaan altyd terug soontoe!"

Willard's Beach, Dolphin Coast

14 Beachcomber Ballito

"Dis 'n baie mooi skoon strand. "

Port Zimbali, Dolphin Coast

13 Yellow Wood

"Amazing place, well secured and a lot of fun activities "

Ballito, Dolphin Coast

Hannett's Place

"Ballito in Augustus is fantasties. Die weer is aangenaam en dis nie so besig nie."

Ballito, Dolphin Coast

Villa Jaime Self-catering

"Very peaceful place to have a vacation."

Ballito, Dolphin Coast

33 Boulder Bay

"We enjoyed our stay in your lovely apartment. a coffee-maker/machine would be a great addition for European tourists!"

Dolphin Coast

Coastal Calzé

"The Dolphin Coast is a warm and lovely place. So much to do and really enjoyed the beach."

Ballito, Dolphin Coast

Sunshowers

"Baie goeie bestemming vir 'n wegbreek en vakansie."

Ballito, Dolphin Coast

Absolute Magic

"Vinnig groeiende toeriste dorp!"

Page
Page 45 - Showing 1321 to 1350
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!