The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT

Verified Reviews

Dundee

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Dundee

Rated 4 out of 5 based on 55 reviews.

Dundee

Penryn B&B

"Good town with great museum."

Dundee

Khaya4u

"Net Bloedriviermonument besoek van daar uit."

Dundee

Royal Country Inn

"The city Dundee has not much to offer but the Battle Museum is a must to see!"

Dundee

Khaya4u

"Dundee is die ideale oorstaanplek as slagvelde en geskiedenis jou belangstelling prikkel. 'n Mens sal egter 'n paar dae moet deurbring as al die belangepunte in die omgewing soos bv. Bloedrivier, Talana en talle ander besoek wil word."

Dundee

Sneezewood Farm Bed & Breakfast

"'n Pragtige dorp, maar jy moet 'n paar dae oorbly om al die besienswaardighede te doen."

Dundee

Fort Mistake Country Lodge

"Ryker geskiedenis nalating as wat ek besef het."

Dundee

Penryn B&B

"Baie geskiedkunde gebeurtenisse het hier plaasgevind - o.a. Die slag van Bloedrivier."

Dundee

Khaya4u

"Sal nie sommer weer soontoe reis nie."

Glencoe, Dundee

98 on Dammann

"Naby geleë dorp soos Dundee kan 'n mens besoek, alle eetplekke is ook daar. Daar is die Talana Museum wat 'n belewenis was vir ons. Bloedrivier is ook 'n plekkie om te besoek."

Dundee

Tranquil Guest House

"'n Lieflike plattelandse dorp."

Dundee

Battlefields Country Lodge

"Dit is skoon, maar kort meer vermaak."

Dundee

Penryn B&B

"Baie vriendelike mense."

Glencoe, Dundee

98 on Dammann

"Goeie sentrale punt om by besienswaardighede soos die slagvelde uit te kom."

Dundee

Khaya4u

"Dundee uiters geskik vir besoeke en toere na die omgewing se historiese landmerke."

Dundee

Khaya4u

"Geskiedenis van die Stryd van Bloedrivier, diverse museums en monumente in die buurt."

Dundee

Khaya4u

"Ons het die slag van Talana tydens die Anglo-Boereoorlog herdenking bygewoon."

Dundee

Blood River Outspan Lodge

"Battle fields galore. So much history, you need to spend a long weekend in the area."

Dundee

Battlefields Country Lodge

"A surprisingly pleasant and clean town with a fantastic history."

Dundee

Tranquil Guest House

"Talana museum is uitstekend."

Dundee

Battlefields Country Lodge

"With all the battlefield sites in the vicinity Dundee is an excellent stay over to visit the sites."

Dundee

Battlefields Country Lodge

"Dundee is 'n wonderlike toeristebestemming wat heeltemaal onder bemark en onderskat word. Ons gaan weer!"

Dundee

Penny Farthing Country House

"Beslis die moeite werd as jy in geskiedenis belangstel."

Dundee

Chez Nous Bed & Breakfast

"Pragtige omgewing met heelwat geskiedenis."

Dundee Town, Dundee

Tranquil Guest House

"Oulike dorpie. Nooit geweet dit is so groot nie. Die besoek aan Bloedrivier was baie insiggewend."

Page
Page 2 - Showing 31 to 55
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!