Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Vermaaklikheid, Escape From Cape Town
Thorn & Feather"Dit is 'n dorpie met baie potensiaal. Ongerep en opreg."
Greyton, Escape From Cape Town
Die Markhuisie"Mooi landelike dorp met 'n baie rustige atmosfeer. Nie verniet dorp van die jaar gewees nie."
Greyton, Escape From Cape Town
Three Willows"Greyton is well known to us as we have had family who used to live there. Good hiking and other attractions nearby."
Worcester, Escape From Cape Town
Maak Jouself Tuis"Baie mooi veral by die Karoo Desert botaniese tuine, en die mooi berge rondom Worcester. Ook lekker om by meeste plekke in Afrikaans bedien te word."
Agulhas, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"Love this place. Did a walk on the board walk in the pouring rain and a smashing wind. The sea was just one big mess, but the energy flow, made me feel so special. This is the tip of Africa at its best"
Paternoster, Escape From Cape Town
Blue Pearl"Paternoster is a charming village. We especially enjoyed our visit to Cape Columbine Nature Reserve where we saw amazing flowers."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sea-Esta"Ons as familie geniet altyd 'n wegbreek in Paternoster!"
Velddrif, Escape From Cape Town
Faodail Guest House"Dit is baie stil in die aand, net iets wat ek nodig gehad, net die stilte."
McGregor, Escape From Cape Town
The Bean Tree"Die rustigheid kruip in jou siel in tot in so mate dat jy nie kan help om 'n bietjie daarvan weer huis toe te vat nie."
Hermanus, Escape From Cape Town
The Whale on Main B&B"Man, 'n skoon stad en die oudorp is fantasties instand gehou. Geen slaggate nie, kan jy dit glo. Daar is so baie om te sien en ook kuierplekke. Die strand is 'n Blouvlagstrand. Jy kan sien hier is vooruitgang en die mense is trots op hulle stad, nie soos bo in Gauteng nie."
Paternoster, Escape From Cape Town
De Linden Boutique Guest House"Paternoster het uitgebrei na 'n toeriste besoekpunt en afgesien van die mooie kuslyn is daar baie kunswinkels en restaurante. Verder is Paternoster naby geleë aan die ander interessante kusdorpies wat binne 'n dag besoek kan word. Ek stel voor om Paternoster as 'n basis te beskou vir twee nagte om al die omliggende plekke te verken. Google die omliggende dorpe en 'n nuwe vakansiebestemming gaan oop met al die besoekpunte en wynkelders."
Grabouw, Escape From Cape Town
Aloe and Agapanthus Cottages"Visit the Railway Market, one of the best!"
Gansbaai, Escape From Cape Town
Huisie op die Koppie"Ons is mal oor Gansbaai. Sal altyd weer en weer terugkom. "
Duyker Eiland, Escape From Cape Town
C-Kardoesie"Beautiful, peaceful surroundings. Gravel road into town a little bumpy and dusty but not too far. Would recommend The Shelley Point Hotel for the Cattle Baron - lovely food and amazing coffee. Also the Sea Starr deli shop and restaurant - the mussel soup with mini loaf was delicious."