Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 27120 reviews.
Velddrif, Escape From Cape Town
1 Kingfisher Heads"Bokkomlaan is net onder akkommodasie en kort nog baie aandag. Plekkies kort verf en so bietjie make-over. As toergids, is daar nie aanduiding in hoofstraat van iets merkwaardig om te gaan sien nie."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Endless Views"Peaceful little town, a great destination to go to take a break from city life."
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
16 Perlemoendraai Beach House"Pragtige dorp waar mens heerlik kan rus."
Gansbaai, Escape From Cape Town
White Shark Lodge"Gansbaai bly een van die heerlikste, mooiste plekke in ons land."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Ouma See"As jy wil rus en ontspan is Lambertsbaai die ideale plek om te bly. Met sy vriendelike gemeenskap voel jy sommer tuis."
Still Bay, Escape From Cape Town
Stilbaai Karavaanpark 47"Pragtige dorpie by die see. Lekker rustig."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Walviskus"Groot winkels (Spar, OK, sommige wegneem ete plekke) is toe op Sondagmiddag. As jy op 'n Sondag aankom, bring saam wat jy daardie dag gaan nodig kry."
Arniston, Escape From Cape Town
Wildebosch"Heerlike dorpie met die mooiste blou see. Voel so bietjie soos Griekeland."
Wellington, Escape From Cape Town
Cummings Guesthouse"Lovely cafes and hidden gems in close proximity of Cummings, where you can grab a delicious coffee, home-baked goods and local produce."
Agulhas, Escape From Cape Town
Old Cape Last Trading Post"Best place on earth! Extremely diverse, and fun for families and large groups."
Fisherhaven, Escape From Cape Town
28 Duiker"Fisherhaven itself is a strange little village but Meerenbosch is a rare find. Set on a peninsula between a lagoon and the ocean, you can enjoy the best of both worlds."
Saldanha, Escape From Cape Town
Saldanha Bay View - Panorama Drive"Nie veel te doen nie, maar naby aan ander plekke soos Langebaan, Vredenburg, ens. as mens bietjie wil uitry. "