Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie"Goeie basis vir verkenning van die Cederberg en in blommetyd."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Rondegat Cottages"Nice dorpie. Hoofstraat met outydse gebou en argitektuur."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Kunje Guest Farm"Hoogs aan te beveel vir iemand wat vinnig wil wegkom van die stad. Naby genoeg vir 'n naweek-wegbreek."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Coral Cottage"Heerlike vakansiebestemming! Van kleins af ons hartsplek!"
Citrusdal, Escape From Cape Town
Cederkloof Botanical Retreat"Citrusdal self is gemiddeld maar dit is n goeie ligging vir die omgewing se Cederberg ondekking. As mens se fokus net stap is dan is Algeria ’n beter area om te bly."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Oupa See"Not much to do but enjoy seeing peace and quiet and the beach walks."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes"It's beautiful but the noise of traffic on the highway at night can be of an annoying disturbance. But will definitely visit again."
Paternoster, Escape From Cape Town
Twalap"Baie mooi dorp met vriendelike mense en baie plekke om te sien en net 'n rustige wegbreek om te ontspan as dinge te veel raak in die stad."
Betty's Bay, Escape From Cape Town
Stony Point Beach House"My new little bit of heaven on earth. #justbookandgo."
Paternoster, Escape From Cape Town
Vinkie"Beautiful place with a beachfront which is perfect for kids and dogs. Restaurants whether take away or sit down is good quality food and variety at reasonable prices."
Moorreesburg, Escape From Cape Town
Vleidam Guest Farm"Gaan eet by Le Must! Veral as jy kinders het wat veilig buite kan speel terwyl jy by ’n stunning plek eet."
Greyton, Escape From Cape Town
The Lady Grace"The town is very peaceful and safe. It is probably due to COVID and off-season stay that many of the shops and eateries open late and closed early. Some are only open from Thursday to Sunday and with the limited hours of 10h00 to 14h00."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Blommenberg Guest House"In blomtyd lyk dele van die veld en akkers asof dit met sneeu bedek is, soos die wit magriet blom! Ander is weer 'n see van oranje; en dan stap jy tussendeur en sien blou sporrie, felicia, lachenalia, gladiool wegkruiper speel."
Paternoster, Escape From Cape Town
Strandlopertjie"’n Rustige en aangename omgewing met al die noodsaaklike geriewe."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Lazy Daisies"Nie regtig veel om te doen hier nie, dit is tog eintlik net 'n hawe."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
The Lazy Daisies"Die enigste kommer, soos wat dit orals omtrent is, is dat die pad maklik afgesluit word deur opstande."
Still Bay, Escape From Cape Town
12 Saayman Street"Behalwe vir see en sand, is daar nie baie aktiwiteite vir jong tieners nie."
Velddrif, Escape From Cape Town
River & Sea"Dit benodig 'n plekkie waar jy kan rustig agteroor sit met 'n koppie koffie in jou hand."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Rotsvas"Yzsterfontein is a beautiful place with friendly people. Everything was amazing and more."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills House and Flat"Die meerderheid van die mense met wie ons in aanraking gekom het was nie baie vriendelik nie - gedink by die groot padstal sal die mense meer toeristevriendelik en hulpvaardig wees, maar toe nie. Vredendal se mense is baie vriendeliker."
Still Bay, Escape From Cape Town
David Bongers Holiday Accommodation"Love the neatness, cleanliness, scenery and friendly people!"