Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
Still Bay, Escape From Cape Town
Kiki's Khaya"Daar is nie juis baie klerewinkels in die sentrum nie, net 'n Pep."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Erusno"Lambertsbaai is 'n geskikte bestemming vir 'n naweek of so. Enige iets langer as twee aande is in my opinie te lank."
Struisbaai, Escape From Cape Town
White Sands Beach House"Eerste besoek aan Struisbaai, maar sal weer terug wees."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Summers Gold"Dis 'n baie mooi stranddorp ─ veral die ingang en naam bord. Daar is baie netjiese plantasies. Ons het selfs die hawe besoek en daar rondgery om bietjie meer van die dorp te leer. Ek beveel definitief gaste aan om daar vakansie te hou."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Windvanger"Beautiful bay, lovely swimming and we watched the great rubber duck racing. Lovely walking area with lots to see, excellent restaurants."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Sea Shell House"Die see is baie mooi en die estate is mooi vir stap en veilige fietsry met kinders."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Bay View Villa"St. Helenabaai is not for people that like to party, it is for the people that like nature and just want to go off the grid but still stay in contact. Maybe they can add a waterpark as there is not much swimming options in the area and boat rides too."
Velddrif, Escape From Cape Town
Wonderzee Self-catering Penthouse"Dis 'n wonderlike toerisme plekkie."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Finistere"Peaceful little coastal town, but with everything you need for a holiday in town. Most fantastic views of the ocean!"
Pringle Bay, Escape From Cape Town
"Lekker privaat, maar tog naby besienswaardighede as jy dagbesoeke wil maak. Pringlebaai het egter al die nodige sodat jy nie êrens heen hoef te ry as jy nie wil nie."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
Paradise Found"Plek is baie uitgerek. Nuwe area is meer as 5 km van die winkels af. Nie baie vermaaklikheidsgeleenthede vir die jong klomp nie. Darem is die strand en die see net so bekorend soos altyd."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Baie lekker stil plekkie aan die Weskus met die basiese geriewe."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Sea Breeze"Safe, quiet, friendly, dolphins in the morning. Beautiful."
Witsand, Escape From Cape Town
Skattebol"We had never been to Witsand before and we are now hooked!"
Hermanus, Escape From Cape Town
XXX Kersbos Zuti self-catering"Baie vriendelike personeel by besighede en genoegsame voorsorg mbt Covid word getref. Heerlike staproetes."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
White Sands Beach Villa"Beautiful seaside town with stunning beach walks. Very dog friendly. West Coast is the best coast!"
Yzerfontein, Escape From Cape Town
18 First Avenue"Gaan eet by Skafti. Die lekkerste seekos en billikste pryse ooit!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Beach Haven Cottage"Britannia Bay is a little off St Helena Bay ─, very quiet little place, away from the crowd."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South 2 Sea"Struisbaai is die perfekte, rustige vakansiebestemming. Ons het lekker bergfiets gery en gehardloop. Ons was ook baie gelukkig om vir Parrie 2 dae in 'n ry te sien. Dit is altyd lekker om in Struisbaai te kuier."