Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 28563 reviews.
"Ek is van Wellington en gelukkig ken ek Paarl. Jy sal nie 'n fout maak as jy in Paarl wil oornag nie. Dis een asemrowende natuurskoon Boland."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Bougain Villa"Lambertsbaai moet net meer winkels kry. Soos 'n Checkers, want as jy 60sec wil doen kan 'n mens dit dan doen."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Whale n Daisy"Rustige dorp, lewe gaan daar voort soos normaal sonder die stad se gejaag."
Swellendam, Escape From Cape Town
Skipskop Chalets"Welgedaan aan almal in Swellendam. Opregte vriendelikheid en diens. Voel sommer tuis."
Velddrif, Escape From Cape Town
Berg River Living"Mooi pragtige vissersdorp. Alles is in bereikbare afstand."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Bokkomblommetjie"A great place to go to if you want to have a peaceful break. Not too much to do, but there is enough to keep you busy for a few days."
Hermanus, Escape From Cape Town
TwentyFour17 Inn"We couldn't get to see everything because our stay was short. If you want the most out of your stay you need more than just 2 days. "
Saldanha, Escape From Cape Town
La Capitaine"Sal net graag meer aktiwiteite wou sien waarmee 'n mens jou kan besig hou en ook meer ontspanningsplekke langs die strand."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
Lekke Ekke"In Lambertsbaai is daar baie om te doen. Ons was nooit vervelig of niks gehad om te doen nie, en die mense daar is ook vriendelik."
Still Bay, Escape From Cape Town
Cozy Corner"Stilbaai is 'n baie mooi plek en baie om te doen in area. Baie lekker eetplekke, asook koffiewinkels. Wind was maar baie sleg gedurende Desember, maar dit is algemeen die tyd van die jaar."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Pik 'n Wyntjie Self Catering Apartment"Veilig en skoon, was 'n heerlike wegbreek."
Hermanus, Escape From Cape Town
C-Renity"Beautiful town. Real tourist destination. I would go back any day."
Bredasdorp, Escape From Cape Town
Kitty's Selfsorg Huisie"Central to Struisbaai and Arniston which is good. Loved our short break."
Langebaan, Escape From Cape Town
French Quarter in Sandbaai"Ons was 28 jaar gelede in Langebaan met ons wittebrood. Dit was heerlik om die area nou weer te kon besoek. Die dorp het behoorlik uitgebrei en is nou 'n baie gewilde toeristebestemming."
Velddrif, Escape From Cape Town
Stay Anchored"Interesting and beautiful town with easy beach access and not too crowded. Shops are excellent and the people friendly and welcoming."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Hartsplek"It is a small town. Don't expect a place with shopping malls etc. It is a quiet seaside town. There are ample restaurants, and 2 grocery stores. It is close to other bigger places like Paternoster and Velddrif."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Driftwood Cottage"De Kelders spesifiek is geïsoleer en die natuurskoon was ongelooflik."
Saldanha, Escape From Cape Town
La Capitaine"Saldanha is a beautiful town which has not lost it's fisherman's charm. The people are friendly."
Lamberts Bay, Escape From Cape Town
White Sands Guesthouse"Die dorp lyk verwaarloos en het beter dae gehad het. Sal nie sommer weer besoek nie."
Still Bay, Escape From Cape Town
Fransie en Doep se Stoep"Ek het daar grootgeword, sal altyd gunsteling plekkie bly."
Paternoster, Escape From Cape Town
Sandals"Die meeste restaurante wat ons besoek het, kan nie vis gaarmaak nie."