Verified Reviews
Escape From Durban
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Durban
Rated 4.4 out of 5 based on 9016 reviews.
Park Rynie, Escape From Durban
Oceanic"Park Rynie het genoegsame winkels vir die alledaagse inkopies en is 3 - 5 km van Scottburgh Mall af."
"Ons was in KwaZulu-Natal vir die Comrades Marathon en het die toegangspaaie na Durban en Pietermaritzburg met gemak gevind en kon vinnig tussen Umdloti en Durban beweeg."
Hibberdene, Escape From Durban
Rockview 43 - original"Klein Spar en Pick n Pay. Moet na Shelly Beach ry as groter verskeidenheid benodig. Strand volgens permanente inwoners nie altyd veilig nie. Self geen probleme gehad of onveilig gevoel nie. Sal na Hibberdene terug kom."
Pennington, Escape From Durban
Selborne Golf Estate, Hotel and Spa"Pennington is nog een van die Suidkus dorpies waar jy kan vakansie hou. Rustig en skoon."
St Lucia Estuary, Escape From Durban
St Lucia Wilds Flatlet"Nice and natural with a large variety of birds and animals. Plenty to do."
Zinkwazi Beach, Escape From Durban
Scent From Heaven Global"Most tranquil place to visit on the North Coast!"
"Lovely place Hilton. Had a meal at Crossways and lunch at Ninos (quarry) - both great. Lots of shopping and the start of the Midlands Meander."
Pietermaritzburg, Escape From Durban
Ekukhanyeni Self-Catering Farm House"Hou baie van die ou geboue. Daar is egter 'n algemene gevoel van verval."