Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Escape From Johannesburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg

Rated 4.2 out of 5 based on 8957 reviews.

Villiers, Escape From Johannesburg

Poortje Game Farm

"Vir 'n wegbreek om van die sosiale lewe af weg te kom, sou ek sê ja vir seker."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Out of Africa Lodge

"Try book accommodation that's more inland so as to not hear white noise i.e. traffic."

Secunda, Escape From Johannesburg

Komati 6

"Ek love Secunda se Spar. Mens sal mal raak met al die lekker goedjies daarbinne."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Beesdam Guesthouse

"Agteruitgang van munisipale dienste. Pad baie sleg en vol slaggate."

Fouriesburg, Escape From Johannesburg

Goedgeleë

"'n Plattelandse dorpie met vriendelike mense en 'n verskeidenheid van doendinge vir die hele gesin."

Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg

Lethula

"As a collective, perhaps their information can be updated or be more readily available. It is such a gem right on our doorstep here in Gauteng, yet very little is known about this destination. I had the privilege to meet a local or two and they were most friendly and helpful."

Deneysville, Escape From Johannesburg

New Beginnings B&B

"Goeie bestemming om die Vaaldam se ligging en geskiedenis te verken."

Potchefstroom, Escape From Johannesburg

Silver Spoon Selfsorg

"Het ingeskakel by 'n biduurgroep en was warm ontvang. As jy soek of vra, sal jy iets van alles kry."

Skeerpoort, Escape From Johannesburg

Brown's Cabin and Cottages

"Wow! Asemrowend mooi en soveel dinge om te doen."

Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg

Plaas Toe

"Die conservation fees en self-drive fooie is nogal duur vir 'n gesin, maar die reservaat se paaie is mooi onderhou. Daar is ook relatief baie diere (Groot 5) maar getalle is uit die aard van oppervlak veel minder so jy moet bereid wees om baie te ry en te soek - dan word jou soekvernuf beloon. Piekniekplekke is mooi skoon en restaurante wat in privaatbesit is sorg vir verskeidenheid opsies. Daar is verskeie roetes dus is daar genoeg ruimte dat mens nie baie voertuie op die paaie kry nie."

Reitz, Escape From Johannesburg

The Lillies Guesthouse

"Ons het heerlik geëet by Bon Apetit. Die kos is heerlik en regtig nie duur nie. Ons was in Reitz vir 'n troue. Dit is 'n plaasgemeenskap en die meeste mense in die winkels kan jou help in Afrikaans. Die dorp het genoegsame winkels om die noodsaaklike goed daar te kry vir selfsorgeenhede of indien daar 'n noodgeval is. Ek is nie seker of die winkels op Sondae oop is nie so koop maar die nodige goedjies voor Sondag. Daar is 'n Spar, klerewinkels, banke, kerke en ook groot handelstakke soos VKB. Alhoewel sommige van die strate in die dorp nie baie mooi onderhou is nie, is die hoofstrate redelik netjies. Reitz is 'n taamlike groot dorp maar daar heers 'n rustige atmosfeer. As mens bietjie soek dan is daar redelike aktiwiteite in en om Reitz om jou besig te hou."

Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg

Deruxa Cottages

"Stunning area en naby aan Pretoria."

Parys, Escape From Johannesburg

Ella's Cottage

"Dalk mag die rivier se watergehalte in die toekoms 'n negatiewe effek op toerisme hê."

Parys, Escape From Johannesburg

Rose Acres Guest House

"Jammer oor proteste en waterprobleme."

Parys, Escape From Johannesburg

Eliora Gastehuis

"Sadly the municipal services (lack of) are a hindrance to the many interisting enterprises operating in the town."

Kroonstad, Escape From Johannesburg

Rose Cottage

"We had to repair a tyre which was done very quickly and efficiently in Kroonstad."

Kroonstad, Escape From Johannesburg

Micarla's Bed and Breakfast

"Toestand van die paaie in dorp teleurstellend swak, maar ons weet hoekom. Ons kon by ingang na dorp sien hoekom dit die Dorp van die Jaar toekenning gekry het, maar o wee. Die res is maar wat ons oral teekom in ons eens mooi land."

Rustenburg, Escape From Johannesburg

@ Home Guest House

"Rustenburg is 'n stad met besige paaie, dus moet jy jou roete goed ken."

Sasolburg, Escape From Johannesburg

Thato in Sasolburg

"Ek was net vir 'n dag in Sasolburg en sal graag wil in die toekoms die dorp en sy besienswaardighede beter leer ken."

Bethlehem, Escape From Johannesburg

Adriaan's place

"Die strate kort herstelwerk."

Hartbeespoort, Escape From Johannesburg

Out of Africa Lodge

"Dis 'n persoonlike voorkeur en het nie noodwendig iets met die omgewing of aanbiedinge te doen nie, maar vir ons is dit maar oorgekommersialiseer."

Klerksdorp, Escape From Johannesburg

Mi Vida Guesthouse

"Nie 'n vakansie plek nie. Ons was maar daar omrede dit al was waar ons kon slaapplek kry vir Nampo."

Fouriesburg, Escape From Johannesburg

Meiringskloof Nature Park

"The town is not great, but we went to Destiny's Castle which was wonderful."

Kroonstad, Escape From Johannesburg

The Lavender Guesthouse

"Dorp van die jaar in 2022, maar dis maar net 'n deel van die dorp. Baie verwaarlosing, stroping ens."

Page
Page 7 - Showing 181 to 210
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!