Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 8957 reviews.
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
Abendruhe Lodge"Te min selfryroetes en die toeristekaart is baie gebruiksonvriendelik. Die winkels binne die reservaat laat ook veel te wense."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Pretorius Park"Daar is baie aktiwiteite wat opwindend is vir die hele gesin."
Dinokeng Game Reserve, Escape From Johannesburg
De Kleine Serengeti Game Lodge"Dit is ongelooflik om die diere so gesond te sien. Die wildreservaat is ongelooflik om te besoek enige diereliefhebber se droom."
KwaMhlanga, Escape From Johannesburg
SS Guest House KwaMhlanga"There isn't much to do. It's okay if stranded and need place to stop over. We tried to get breakfast at a nearby local restaurant and it was a disaster as well."
Deneysville, Escape From Johannesburg
Die Grasdak Lodge"Heerlik geëet by Memories. Heerlik om alles te sien. Die dam, kasteel. Lekker rustige dorpie."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Huis Lezan"The area is a holiday destination but it has no affordable activities to do. All the available activities are expensive for a family of five or six."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Mangwa Valley Game Lodge & Spa"Dit was ons tweede besoek aan die omgewing. Daar is genoeg wild om te sien. Verblyf is goed."
Mooinooi, Escape From Johannesburg
Mamagalie Lodge"Het een van die beste Spar winkels wat ek nog besoek het."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Tropicana Lodge & Function Venue"Driving around Hartebeespoort was very nice, we really enjoyed ourselves being there."
Parys, Escape From Johannesburg
Lavender Place"Regtig 'n oulike dorpie om rond te loop en jou te verkyk na die goedjies in die winkels."
Parys, Escape From Johannesburg
Le Franz"So many quaint litte shops and restaurants to visit and thoroughly enjoyed our visits to the local breweries."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Camelroc Guest Farm"Die paaie in die omgewing is in slegte toestand."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Galagos Lodge Guest House"Hartbeespoort se paaie op sekere plekke nie in baie goeie toestand nie."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Oranje Guest Farm"We visited the area since it is close to Golden Gate National Park and Clarens. Clarens is a nice village and has some beautiful trails to walk or mtb."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Oranje Guest Farm"Stil, plattelands dorpie. Perfek as jy net wil afskakel. "
Parys, Escape From Johannesburg
Delwer Selfsorg Gastehuis"Wat gasvryheid betref is Parys onverbeterlik. Diens by Spur en die karwagte was fenomenaal. Drie waarskuwings egter, en nie gastehuis se fout, Parys se GPS, water en paaie is horribaal. Mis die slaggat en wen 'n Mercedes!"
Kroonstad, Escape From Johannesburg
Micarla's Bed and Breakfast"Ons het 'n troue bygewoon by Vrystaat Safari - dit was 'n pragtige plek vir 'n mooi funksie."
Fouriesburg, Escape From Johannesburg
Cherry House"'n Pragtige dorp met 'n mooi geskiedenis. Die paaie in en om Fouriesburg is egter gehawend, maar dit lê 100% voor die deur van die huidige munisipaliteit en provinsiale regering, soos in die meeste dele van Suid-Afrika."
Leeuwkloof Valley, Escape From Johannesburg
Lethula"Die Lion and Cheetah Sanctuary moet besoek word. Goeie waarde vir geld."
Parys, Escape From Johannesburg
Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie"Don't forget to bring your own drinking water."