Verified Reviews of Free State

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State

Rated 4.33 out of 5 based on 3019 reviews.
Minni B. - 18th December 2018
staying in Bloemfontein, Free State
Lekker warm!
Ahloma B. - 18th December 2018
staying in Kroonstad, Free State
Ons gaan volgende jaar weer bespreek om in Kroonstad te bly vir 'n naweek in die vriendelike dorp.
Johan H. - 18th December 2018
staying in Fichardt Park, Free State
Naby die snelweg en daar is heelwat winkelsentrums in die omgewing.
Hannes V. - 18th December 2018
staying in Clarens, Free State
Wonderlike dorp met kunstenaarssiel.
Le-anne J. - 17th December 2018
staying in Dan Pienaar, Free State
Lovely suburb.
Carel M. - 17th December 2018
staying in Clarens, Free State
Lieflike dorpie met heeltemal te veel om te doen in net een naweek.
Bea-mari B. - 17th December 2018
staying in Universitas, Free State
Goeie waarde vir geld.
Charles V. - 16th December 2018
staying in Quaggafontein, Free State
Great for cycling and close to city.
Rozet N. - 16th December 2018
staying in Clarens, Free State
Overrated.
Dave E. - 15th December 2018
staying in Kroonstad, Free State
Road surfaces generally poor.
Ellen P. - 14th December 2018
staying in Universitas, Free State
Ongelukkig is dit nie meer ‘n versorgde en skoon woonbuurt nie.
Jan G. - 14th December 2018
staying in Langenhovenpark, Free State
Netjiese omgewing.
Lasya V. - 13th December 2018
staying in Philippolis, Free State
Ons sal graag weer wil teruggaan om hierdie netjiese, skoon dorpie beter te leer ken. Dit hou beslis die belofte in van 'n skatkis propvol geskiedenis, stories en dinge om te weet en te doen.
Lasya V. - 13th December 2018
staying in Glen, Free State
Rustig en plattelands.
Vera W. - 13th December 2018
staying in Clarens, Free State
Lekker kuier plekke en golf baan.
Elrize O. - 11th December 2018
staying in Bethulie, Free State
Oulike klein dorpie.
Zinhle N. - 11th December 2018
staying in Universitas, Free State
Safer and quiet.
Nella M. - 11th December 2018
staying in Clarens, Free State
Clarens is 'n juweel van die Oos Vrystaat en bly een van ons gunsteling vakansie plekkies.
Inez D. - 11th December 2018
staying in Spitskop Small Holdings, Free State
Alles was baie mooi en skoon. Die restaurant op die perseel was ook uitstekend. Ek sal vir seker weer daar oornag.
Petra Henriette R. - 10th December 2018
staying in Sandania, Free State
Asemrowend!
Inez D. - 10th December 2018
staying in Universitas Ridge, Free State
Uitsekend en bekostigbaar.
Theresa R. - 10th December 2018
staying in Kroonstad, Free State
Nico V. - 10th December 2018
staying in Fichardt Park, Free State
Fichardt Park is 'n gevestigde woonbuurt, wat goed in stand gehou word. Die groot pluspunt is die ligging naby die groot Pick 'n Pay en ook nie te ver van die dorp en universiteit nie.
Le-anne J. - 8th December 2018
staying in Dan Pienaar, Free State
A lovely neat area with nearby shopping centres and eateries.
Retha V. - 8th December 2018
staying in Universitas, Free State
Goeie deel.
Willem L. - 8th December 2018
staying in Clarens, Free State
Geen negatiewe kommentaar.
Johan D. - 7th December 2018
staying in Ladybrand, Free State
Die omgewing is pragtig.
Piet B. - 6th December 2018
staying in Brandwag, Free State
Bietjie gevaarlike area maar ons het geen probleme ervaar nie. Daar blyk genoegsame sekuriteit by Premiere Gastehuis te wees.
Wilfried B. - 5th December 2018
staying in Clarens, Free State
Don't miss the Golden Gate Park, and we recommend the Brandwag Buttress hike, good exercise and spectacular views.
Lynette J. - 5th December 2018
staying in Clarens, Free State
Dit is 'n dorpie vol interessante winkels en lekker eetplekke met mooi uitsigte.
Chriscelia P. - 4th December 2018
staying in Dan Pienaar, Free State
Dis relatief naby die snelweg, asook die sakesentrum.
Thembeka S. - 3rd December 2018
staying in Fleurdal, Free State
The place is fine, with a big shopping place.
Theuns D. - 3rd December 2018
staying in Clarens, Free State
Gaan stadig maar seker agteruit.
Chantelle K. - 3rd December 2018
staying in Clarens, Free State
Lekkerste kosse. Ons het by 'n paar plekkies gaan eet en dit was regtig so lekker. Die mense is so vriendelik. Soveel winkels om deur te loop. Soveel pret dinge om te doen. Baie mooi kant van die wêreld.
Adrie B. - 3rd December 2018
staying in Clarens, Free State
Ons was vir die eerste keer daar en het beide smoorverlief geraak op Clarens.
Dorieta S. - 3rd December 2018
staying in Clarens, Free State
Baie interessant en het die staproetes geniet. Oppas net om dit algeheel te kommersialiseer.
Ben En Corrie D. - 1st December 2018
staying in Bloemfontein, Free State
Nie genoeg ervaring om Bloemfontein as toeristebestemming te beoordeel nie. Ons fotografeer spesifiek skoenlappers en naaldekokers en is dus meer in die natuur geïnteresseerd as in vermaak, inkopies of kultuurbedrywighede.
Corne D. - 1st December 2018
staying in Clarens, Free State
Mooiste dorpie.
Geraldine M. - 30th November 2018
staying in Clarens, Free State
Mal oor Clarens. Die Kersiefees in Ficksburg was 'n totale teleurstelling op Saterdag 17 Nov 2018; sal nie weer Ficksburg besoek nie. Clarens het meer as genoeg om te geniet, sal beslis weer teruggaan.
Marlyn B. - 28th November 2018
staying in Clarens, Free State
Pragtige omgewing.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com