Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 12223 reviews.

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Dis die mooiste mooi van God se skepping! En daar is soveel om te sien en te ontdek! Praat nie eers van die sielsaligheid wat jy kry wanneer jy daar is nie. Dit is 'n moet vir 'n "bucket list"!"

Free State

Welgeval Farmstay

"Ek kon nie genoeg kry van die stilte nie, die groot, oop vlaktes met die 'n pragtige blou berge op die horison. 'n Plaaskuier in die Vrystaat is beslis 'n moet-bestemming vir enige stadsjapie wat bietjie wil rus vind."

Parys, Free State

Lavender Place

"Quite a little town to be explored. Lovely."

Parys, Free State

Old Time Gastehuis

"Kuier altyd baie lekker. Dit bly 'n interessante dorpie."

Parys, Free State

Lavender Place

"’n Belewenis."

Reitz, Free State

BassFeather Country Lodge

"Vandag in ons land is daar baie uitdaggings rondom infrastruktuur, maar kyk verby dit en sien die pragitige dorp wat die hoofkantoor van VKB huisves, baie dinge te sien rondom dorp asook in die dorp."

Clarens, Free State

Clarens Retreat

"Sal so gou as moontlik weer kom."

Jacobsdal, Free State

Du'Villa B&B

"Ek is jammer dat ons nie toeriste-inligting besoek het nie, dit sou die besoek waarskynlik meer sinvol gemaak het."

Clarens, Free State

Rooikat Cottage

"A bit disappointing that some shops are closed on Monday and Tuesdays."

Clarens, Free State

Rooiland

"Clarens is 'n fantastiese dorpie om te besoek - veral in die koue winters met kaggelvure orals!"

Bethlehem, Free State

Mooikooi

"Ten spyte van die wonderlike verblyf is die pad daarheen besaai met slaggate! Die bergreekse in die omgewing is pragtig, maar die paaie in en rondom Bethlehem is 'n nagmerrie!"

Parys, Free State

Feather & Rock

"Aangenaam verras!"

Bloemfontein, Free State

Castello Guest House

"As mens langer as 'n aand het, is daar baie om te sien."

Clarens, Free State

Red Mountain House

"A quaint little town that is a must on everyone's travel list."

Clarens, Free State

Eagles View

"Ons is daar getroud en gaan die afgelope 18 jaar elke jaar Clarens toe!"

Clarens, Free State

Clarens Cottage

"Clarens bly 'n wenner! Lekker winkels, lekker kuierplekke, lekker mense, mooi natuur!"

Clarens, Free State

Cute and Quirky Clarens

"Toeka trail needs a tad bit of attention (if you enjoy MTB-ing)."

Parys, Free State

Rose Acres Guest House

"Die water wat uit die krane kom is baie vuil, sou nie eers daarin stort nie. Weet dit is 'n algemene probleem in Parys."

Clarens, Free State

Nougat Cabin

"I love this place!"

Clarens, Free State

The Gables

"Great vibe in town. Many shops, coffee shops and eateries to choose from."

Clarens, Free State

Clarens on Collett

"Perfekte naweekbestemming.."

Clarens, Free State

Red Mountain House

"Clarens is 'n oulike toeristedorpie met baie interessante winkeltjies en restaurante, wees net reg om jou beursie te rek!"

Clarens, Free State

V'Kansi Khaya

"Dis 'n plekkie wat jou 'n vakansiegevoel gee, al kuier jy net vir 'n naweek daar. Dis net pragtig en die wintertyd daar het ook sy eie bekoring, net soos die somer."

Clarens, Free State

Rosewood Corner

"Beeldskoon. Vriendelike mense. Sal enige tyd weer gaan."

Parys, Free State

Hidden Grace

"Water is 'n probleem."

Welkom, Free State

Lynhill Self-Catering Apartments

"Mooi dorp, die bietjie wat ons gesien het."

Page
Page 148 - Showing 4411 to 4440
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!