Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 12223 reviews.
"Ongelukkig is Bloemfontein self nie meer heeltemal op standaard as wat dit in die verlede was nie. Dit was 5 jaar gelede nog 'n mooi stad toe ek en my man daar studeer het. Die paaie en algehele toestand van die stad het versleg, wat 'n jammerte!"
"Quaint little town, quite a bit to see, great golf course, but food prices are rather expensive."
"The town of Reitz is rather quiet, with little in terms of tourist attractions, but if you are so inclined you can go a little further to Bethlehem and Clarens."
"Gaan eet gerus by Die Plaasstoep, heerlike buffet ontbyt!"
"Was ongelukkig net een aand daar, maar dit lyk nie of daar veel is om te doen nie."
"Alles was omtrent toe. Het 'n paar jaar terug Gariep besoek en kon meer rondstap. Gariep is 'n pragtige plek."
"Dit was ons eerste besoek aan Trompsburg en so platteland as wat mens kry. Ons het heerlik geëet en gekuier by Affi-plaas. Aangenaam verras met die dorpie en sy vriendelike mense."
"Baie oulike dorp. Was teleurgesteld met die kos. Het by drie plekke geëet in ons tyd daar en kos was nie goed by enigeen nie. Moes ook baie lank wag by een."
"Langenhoven Park lyk of daarvan vergeet is deur die munisipaliteit. Al die strate is oortrek met slaggate in so 'n mate dat jy maklik kan dink dit sal beter wees om die straat eerder stofstrate te maak. Met my besoek was daar ook hope vullis sakke opgehoop. Ek hoop van harte dit was verwyder die volgende dag."