Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Sedgefield is a lovely little town with plenty to offer the tourist and is well situated to easily visit Wilderness, Knysna and Plettenberg Bay."
"Knysna het oneindige moontlikhede om by besoek af te lê, een nag is heeltemal te kort om by alles uit te kom wat beskikbaar is. Sal weer moet besoek!"
"Was baie teleurgesteld oor die swembad toe was, maar verstaan dat sulke openbare plekke nagesien moet word."
"Hier kry jy die berg waar jy die "Sleeping Beauty" bo-op kan sien, interessante padstalle ens. 'n Rustige dorpie met vriendelike mense, mooi kerkgeboue, outydse huise en selfs ou petrolpompe. Verder is daar genoeg winkels en besighede waar jy kan eet, brandstof ingooi en voorraad opvul. "
"Asemrowend mooi. Skoon, rustig, so mooi en kalmte van voëls was indrukwekkend. Beskou dit as 'n voorreg dat ons daar kon tuisgaan. Baie dankie."
"This is a must stop over. It's in a quiet area and with the most stunning view."