Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 15868 reviews.
"Net die winkels is bietjie duurder as hier by ons in die Oos-Kaap, maar andersins is dit goed."
"Pragtige plek met die mooiste strand en planteryk. Sal enige tyd weer daar gaan kuier."
"Baie oulike dorp. Iets van als. Alles wat mens nodig het, veral as jy uit die stad se gejaag wil kom."
"Ons het straat op en straat af gestap en die interessantste plekke ontdek. Mooiste ligging en heerlikste weer."
"Ek kan nie enige uitstaande kenmerke van Uniondale onthou nie, behalwe dat die omgewing pragtig is, maar ons het slegs daardeur gery op pad na Marthinusberg. "
"Dis die plek om te wees as jy net will rustigheid in jou lewe hê en is net perfek. Ons het ons geniet!"
"Wonderlike plek, maar pak vir 4 seisoene. Naby die mooiste strande en baie om te doen."
"Great venue for the angler, but for the normal tourist there is little to do. Somebody that want peace and quiet will appreciate this."
"Toeriste-aantreklikhede het vir Suid-Afrikaners duur geword. Hier is baie om te sien en te doen."
"Wilderness is a beautiful place to explore and everything is there, no need to go anywhere else."
"When you arrive its like you came home and when its time to leave its says don't take too long to come again."