Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Gardens

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gardens

Rated 4.5 out of 5 based on 56 reviews.

Upper Gardens, Gardens

Liberty Lodge

"Pragtig! So aan die voet van die berg. "

Gardens

VIP Cape Lodge

"Dis hemels!"

Gardens

VIP Cape Lodge

"As ons kar buite moes staan, sou ek dit nooit aanbeveel nie, maar gelukkig was daar veilige parkeerplek."

Gardens

VIP Cape Lodge

"Tuine is baie sentraal geleë met 'n mooi uitsig!"

Gardens

VIP Cape Lodge

"Die MyCiti busse werk baie goed - mens kan maklik sonder 'n motor klaarkom."

Gardens

Gardens Centre Holiday Apartments

"Die verblyf en omgewing is als wat 'n mens nodig het. "

Gardens

VIP Cape Lodge

"Sentraal, naby alles. Op busroetes, selfs binne stapafstand van middestad. "

Gardens

VIP Cape Lodge

"A ons nie hier gebly het nie, sou ons nie Tafelberg en Seinheuwel besoek het nie en sou ons armer daaraan toe gewees het."

Gardens

VIP Cape Lodge

"Baie te sien en te doen in en om die omgewing. Die berg-uitsig is uitstekend."

Gardens

VIP Cape Lodge

"Sentraal."

Gardens

Once in Cape Town

"The Table Mountain view was absolutely stunning. "

Gardens

Gardens Centre Holiday Apartments

"Groot winkelsentrum. Onderdak parkering. Pragtige berguitsig vanaf die suidekant. Binne loopafstand van Langstraat en die Kompanjietuine, ens. Goeie toegankllikheid tot die gebou."

Upper Gardens, Gardens

Rosedene

"Bekoorlike "Ou Kaapse" atmosfeer en geboue."

Gardens

VIP Cape Lodge

"Baie gerieflike ligging vir toeriste in Kaapstad."

Gardens

VIP Cape Lodge

"Gardens is a very nice and central place, close to everything, clubs, CBD, Table mountain, restaurants, etc."

Gardens

Hippo Boutique Hotel

"Tuine is baie mooi, alhoewel ek nie baie tyd daar deurgebring het nie."

Gardens

VIP Cape Lodge

"Goeie bestemming."

Upper Gardens, Gardens

Once in Cape Town

"Uitstekend, sentraal en ons het nooit onveilig gevoel nie. Was 6 weke gelede vir 2 weke in Philadelphia in Amerika. Het baie meer onveilig saans op straat daar gevoel."

Gardens

VIP Cape Lodge

"Gardens is close the the CBD, with good public transport and restaurants within walking distance."

Gardens

VIP Cape Lodge

"Lekker naby alles!"

Gardens

VIP Cape Lodge

"Sentraal, gerieflik."

Gardens

VIP Cape Lodge

"Gardens is an older part of Cape Town and whilst it is ideally situated to get anywhere in the city, parking will always be a problem. This to me is a drawback. Many of the streets are narrow making roadside parking dangerous and very difficult."

Page
Page 2 - Showing 31 to 56
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!