Verified Reviews
Gauteng
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gauteng
Rated 4.2 out of 5 based on 5212 reviews.
Roratau Tented Bush Camp
"Die aanwysings is duidelik en die grondpad is rybaar met 'n gewone voertuig. "
Batter Boys Boutique Hotel
"Dis nie regtig 'n toeristebestemming nie, maar die omgewing is mooi en as mens besigheid wil doen, baie gemaklik."
Aloe Penny
"Daar is nie juis veel om te doen nie, en dit is word meestal besoek deur mense wat nie daar bly as daar 'n troue of funksie in die area is."
Sunset Bush Camp
"Ons was aangenaam verras oor hoe maklik dit vir ons as Pretorianers bereikbaar is. Ons sal beslis weer soontoe gaan."
Monchique Boutique Guest House
"Plekke soos Hartbeespoortdam en Cradle of Humankind is iets om te sien, maar baie kommersieel."
Page
Page 89 -
Showing 2641 to 2670