The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Golden Mile

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Golden Mile

Rated 4.8 out of 5 based on 37 reviews.

Golden Mile

Holiday on Harrier

"Baie stil rustige omgewing."

Golden Mile

Comorant House

"Pragtig, pragtig, pragtig. Sal definitief enige tyd daar gaan vakansie hou. "

Golden Mile

SilveryBlu

"Een van die mooiste strande aan die Weskus."

Golden Mile

Rienks Beach Nook

"Ons was orals aan die Weskus en dit was ons gunsteling-bestemming."

Golden Mile

Holiday on Harrier

"Please don't tell too many people about this jewel."

Golden Mile

House Federico

"Beach is amazing."

Golden Mile

Nege op Egret

"Perhaps our views were coloured by the unexpectedly poor weather. There is also distance to travel for supplies and the lack of any cafes and restaurants in the immediate vicinity."

Golden Mile

Nege op Egret

"As jy wil afskakel en ontspan is dit die plek."

Golden Mile

Cozy Getaway

"Sy Helena is 'n fantastiese plek om vakansie te hou."

Golden Mile

Nege op Egret

"Not to be missed!"

Golden Mile

46 Golden Mile Boulevard

"Dis die ideale vakansiebestemming vir mense wat 'n stil omgewing verkies. Winkels, restaurante en die Weskus Mall is naby."

Golden Mile

Nege op Egret

"Skoon en rustige plek. Just loved it!"

Golden Mile

La Passion

"Lekker, rustige gedeelte van die dorp. Stapafstand van die see."

Golden Mile

La Passion

"Golden Mile is die regte plek vir enigeen wat 'n rustige vakansie of wegbreek nodig het."

Golden Mile

La Passion

"Die wit huise oral is darem so mooi en skoon. Strand is asemrowend."

Golden Mile

La Passion

"Uitmuntend vir 'n rustige wegbreek. "

Golden Mile

La Passion

"Veilige, pragtige en rustige omgewing. "

Golden Mile

La Passion

"Die plek is pragtig en rustig ek sal wil af tree daar eendag."

Golden Mile

La Passion

"Heerlik rustig en nog ongerep. "

Golden Mile

Skye Beach House

"Veilig, rustig, mooi, skoon en rustige omgewing. Werklik 'n plek waar kinders veilig in die strate en op die strand kan speel en baljaar en die dolfyne wat ons die hele naweek vermaak het. Sou wat wou gee om hier te kon bly vir altyd."

Golden Mile

Pokkie se Plekkie

"Fantastiese mooi area."

Golden Mile

27 On Ray

"I love the Golden Mile."

Golden Mile

Holiday on Harrier

"The area is very relaxing, safe and a stone throw away from the beach. "

Golden Mile

Villa Konstanja

"Almal moet ten minste een keer die Golden Mile besoek. Definitief 'n bestemming wat in jou hart kruip. Jy voel veilig en die stilte is werklik bevryding vir die siel. Die mense is vriendelik en ek sal die Golden Mile aanbeveel vir almal wat net wil vir 'n naweek wegbreek of lekker vakansie wil hou. "

Golden Mile

La Passion

"Access to the beach is easy. Very laid back atmosphere and the most amazing sunsets. Will visit again."

Golden Mile

Villa Konstanja

"For those people who like to go out and be busy and go dinner, this is not for you. If you like to spend time with your loved ones and just relax together and go to the beach then this is for you. "

Golden Mile

27 On Ray

"Dalk bietjie ver van eetplekke, maar stiller en rustiger gaan niemand kry nie."

Golden Mile

Rienks Beach Nook

"The long stretch of beach is amazing."

Golden Mile

Fynbos Rus

"Always been booking in the Golden Mile area, can't wait to get back there. "

Golden Mile

Villa Konstanja

"Elke sent werd en definitief 'n toeriste bestemming."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!