Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Gqeberha (Port Elizabeth)

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Gqeberha (Port Elizabeth)

Rated 4.4 out of 5 based on 1368 reviews.

Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)

Casa Seaviews

"Stunning, rustig en nie te vêr van die stad af nie."

Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Onse Khaya Lodging and Conferencing

"Stil, netjiese woonbuurt naby goeie restaurante en vermaak. Maklik bereikbaar van hoofroetes af."

Lorraine, Gqeberha (Port Elizabeth)

Bets-se-Plek

"Was heeltyd op hoogte gehou, baie dankie hiervoor."

Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

African Aquila Self-Catering

"Naby aan meeste van die winkelsentra wat ons besoek."

St Georges Park, Gqeberha (Port Elizabeth)

Valley Guest House

"Visited the gallery which was good."

Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth)

Fur Elise

"Baie stil en sentraal aan malls en strand binne kort afstand. "

Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

125 Brookes Hill Suite

"Min plekke gee die geleentheid soos hier om lekker langs die see te loop en draf."

Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

24 on Bulbring

"Die area is mooi skoon en netjies."

Despatch, Gqeberha (Port Elizabeth)

Studio 47

"Lovely and friendly small town."

Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

32 Summerseas

"The best beach to visit. Also for me the safest compared to other cities. The beaches are clean and the water is nice and warm."

Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

Pollok Beach Guest Lodge

"Dit is 'n veilige area waar jy kan op die strand loop of hardloop. "

Gqeberha (Port Elizabeth)

Villa D'Oropa

"Dis pragtige plek, net 'n jammerte die wind kan mens wegwaai. Andersins is dit een van ons gunsteling plekke om vakansie te hou."

Gqeberha (Port Elizabeth)

Schoenies B&B

"Winderig, maar lekker!"

Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth)

Albert Road Garden Guesthouse

"Walmer as sulks sien ek nie as 'n toeristebestemming nie, maar dit is ideaal geleë t.o.v. die groter Port Elizabeth toerisme-area."

Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth)

Annie's Selfcatering Accommodation

"Isolated area but has a beach and river mouth. Not much in way of amenities."

Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)

TraySea

"Rustige area waar jy kan ontspan en weggaan vanaf die stad se geraas."

Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth)

The Garden Cottage

"Seaview is 'n stil kus dorpie ongeveer 30 min buite Port Elizabeth. Die kus is meestal rotsagtig. Ongelukkig doen graffiti op van die rotse afbreuk aan die algemene natuurskoon. Daar is mooi woonhuise, maar van die woonhuise in die ouer gedeelte toon redelike agteruitgang. Alhoewel ons niks persoonlik ervaar het nie, wil dit voorkom asof kleinskaalse misdaad, soos inbraak, 'n moontlike probleem in die area mag wees."

Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth)

32 Summerseas

"Our needs were met after a long, tiring trip."

Gqeberha (Port Elizabeth)

Welbedacht Estate Self-catering Accommodation

"Pragtige plekke om Port Elizabeth om te sien."

Page
Page 30 - Showing 871 to 900
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!