Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Graaff-Reinet

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Graaff-Reinet

Rated 4.5 out of 5 based on 1833 reviews.

Graaff-Reinet

Waterval Farm-Stay

"Sal volgende keer graag 'n bietjie langer bly - Graaff-Reinet is nie net 'n oornagdorpie nie - dit bied baie meer."

Graaff-Reinet

Buffelshoek Guest Farm

"Pragtige omgewing. Camdeboo Natuurreservaat is waarde vir jou geld."

Graaff-Reinet

Kleine Heimat

"Oulike eetplekkies en pragtige argitektuur en natuurskoon."

Graaff-Reinet

The Cottage

"Dorp self is bietjie vuil en verrinneweer, maar die Vallei van Verlatenheid is asemrowend. Vat 'n warm ding en iets om te drink en gaan kyk na die sonsondergang. Alles is toe op 'n vakansiedag. Paaie is nie mooi gemerk nie. Kerk is pragtig!"

Graaff-Reinet

Graaff-Reinet Inn

"Jammer mens is altyd haastig daardeur en bestee nie genoeg tyd aan die besienswaardighede nie."

Graaff-Reinet

Andries Stockenström Guesthouse

"Mooi, geskiedkundige dorpie."

Graaff-Reinet

Fairfield Cottage

"Vallei van verlatenheid is asemrowend, veral teen sononder met 'n heerlike wyntjie om te geniet. "

Graaff-Reinet

Kleine Heimat

"Vallei van verlatenheid is 'n moet-sien. "

Graaff-Reinet

Camdeboo Cottages

"Gedurende vakansietye moet meuseums heeldag oop wees en nie sluit vir ete nie."

Graaff-Reinet

Obesa Lodge

"Pragtige dorp, maar beslis net vir oorslaap."

Graaff-Reinet

Donkin 32

"Pragtige plek vol geskiedenis en die mooiste kerk. "

Graaff-Reinet

Karoopark Guest House

"Vriendelike mense en baie besienswaardighede."

Graaff-Reinet

Obesa Lodge

"Alhoewel dit blyk dat daar baie slaapplekke is, het dit nie vir my gelyk of daar baie plekke is waar mens in die aand kan eet nie. Dit is 'n baie mooi, goed versorgde dorp, met pragtige huise en vriendelike personeel by al die plekke waar ek was."

Graaff-Reinet

Donkin 32

"Pragtige dorp met interessante museums en mooi winkel met antieke ware."

Graaff-Reinet

Wapadsberg guest farm

"Prachtig!! Natuurlik is ook Graaff Reinet die moeite werd om tyd in te pas vir 'n wandeling."

Graaff-Reinet

Karoopark Guest House

"Sal die dorp en omgewing aanbeveel. "

Graaff-Reinet

Beau & I

"Strate met aankoms vanaf Noupoort was baie vuil. Dit laat 'n wrang smaak in so 'n lieflike dorp en omgewing."

Graaff-Reinet

Beau & I

"I have just discovered that for people living in the Overberg like myself, the route from Colesberg via Graaf Reunwt, Willowmore, Oudtshoorn, Swellendam is so much more pleasant with empty roads, no stop go's, no trucks etc and the distance is not much longer, making Graaff-Reinet a very good half way stop."

Graaff-Reinet

Stemar Self Catering Guest House

"Alle besienswaardighede en kaart van dorp duidelik uiteengesit."

Graaff-Reinet

The Cottage

"Fantastiese bestemming. Die kerk was asemrowend en die mense is so vriendelik!"

Graaff-Reinet

Profcon Country Cottages

"Baie geskiedkundige dorpie."

Graaff-Reinet

Donkin 32

"Een prachtig stadje om in rond te dwalen en prima restaurantjes."

Graaff-Reinet

Profcon Country Cottages

"Pragtige stil en veilige dorp. "

Graaff-Reinet

Beau & I

"Baie interessante besienswaardighede."

Graaff-Reinet

Stella's Guesthouse

"Baie om te sien en doen!"

Graaff-Reinet

Beau & I

"Graaff-Reinet is 'n pragtige Karoodorp wat baie bied vir enige besoeker. Vriendelike mense en goeie diens."

Graaff-Reinet

Waterval Farm-Stay

"Goeie geskiedkundige ondervinding."

Graaff-Reinet

Donkin 32

"Graaff Reinet is 'n pragtige dorp, vol geskiedenis en kuns. Die vallei van verlatenheid is werklik iets besonders. "

Graaff-Reinet

Stella's Guesthouse

"Very quaint, charming town. Some really outstanding places to eat, and everything is generally well-priced. "

Graaff-Reinet

Watervalfarmstay

"Ons maak altyd `n plan om daar iewers te kuier, al is dit net vir een nag!"

Page
Page 61 - Showing 1801 to 1830
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!