Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Great Brak River

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Great Brak River

Rated 4.7 out of 5 based on 404 reviews.

Great Brak River

Beker Loop Oor

"Lekker omgewing om vakansie te hou, sal dit definitief aanbeveel. Rustige dorp met alles naby geleë."

Great Brak River

Kontrei BB

"Wonderlike plek en kry lekker vakansie gevoel."

Great Brak River

Bergland Vakansiehuis

"Perfekte ligging. Naby aan alles tog buite die gewoel van die stadsgewoel."

Great Brak River

Seebederfie

"Baie mooi drop."

Great Brak River

Kontrei BB

"Beautiful town and safe to enjoy the outdoors."

Great Brak River

Oppi See

"Fantastiese vakansiedorp as jy nie die gejaag van ander toeristedorpe wil hê nie."

Great Brak River

Pearl White Sands

"Omgewing is skoon en netjies."

Great Brak River

Oppi See

"Groot-Brakrivier is 'n ongelooflike lekker dorpie perfek geleë tussen Mosselbaai en George en naby 'n klomp strande, maar het ook self 'n baie lekker strand en mens kan als wat mens nodig het in die dorpie self kry, baie oulike eetplekkies ook in dorpie self. Veilig en rustig, lekker plek vir draf of fietsry! Sal defnentief terugkeur."

Great Brak River

Bergland Vakansiehuis

"Lieflike skoon strande, wandelpaaie en strate. Uitstekende toeristebestemming."

Great Brak River

Abby 7

"Baie lekker dankie. Groot-Brakrivier was vir my 'n aangename verrassing."

Great Brak River

Beker Loop Oor

"Baie sentraal om ander plekke te besoek."

Great Brak River

Little Lighthouse

"Baie dankie aan die eienaars!"

Great Brak River

Gleniqua Bliss Holiday Home

"Baie rustig, groot strand vir stap, seestrome bietjie rof vir swem."

Great Brak River

La Tornyn

"Ons gaan defnitief weer hier vakansie hou."

Great Brak River

Casa Nova

"Baie restaurante in die omgewing."

Great Brak River

Gleniqua Vakansiehuis

"Lovely area to stay when wanting a restful holiday but also to do stuff like wine tasting or walking through markets."

Great Brak River

Kontrei BB

"Sal graag weer daar gaan kuier."

Great Brak River

Kingfisher Cottage

"Pragtige rivier en baie aktiwiteite vir die kinders."

Great Brak River

Seebederfie

"Was baie jare terug in die omgewing en kan nie glo hoe die hele area uitgebrei het nie en voel amper soos 'n stad. Iets wat ons bosvelders nie van hou nie."

Great Brak River

Kusweg Wegbreek

"Groot-Brak is soos altyd, 'n baie mooi rustige stil dorpie."

Great Brak River

Tergniet Stay

"Baie plekkies om te verken en te doen."

Great Brak River

4 Seisoene

"Lekker plek met als wat jy soek."

Great Brak River

A Bit of Home

"Veilige strand vir kinders. Mooi staproetes! Winkelkompleks wat alles voorsien wat jy nodig het. Stiller vakansie-omgewing om goed uit te rus. Sal Groot-Brakrivier aanbeveel."

Great Brak River

Die Fijnbos

"Pragtige vakansieplek."

Great Brak River

Ocean View

"Weg van George en Mosselbaai se gewoel, maar naby genoeg vir noodgeval en sentraal vir uitstappies."

Great Brak River

4 Seisoene

"Rustige area. Netjies en skoon area. Naby alle geriewe."

Great Brak River

Gleniqua Bliss Holiday Home

"Beautiful stretch of coastline with a lovely long beach."

Great Brak River

Casa Kruger

"Rustige en vriendelike dorpie."

Great Brak River

7de Mossel

"Baie skoon dorp met 'n asemrowended uitsig."

Page
Showing 1 to 30
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!