Verified Reviews of Greater Addo

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Greater Addo

Rated 4.25 out of 5 based on 198 reviews.
George B. - 1st December 2020
staying in Kirkwood, Greater Addo
Die dorp as sulks het baie verswak. Die dorp is redelik naby aan Addo Park, dus gerieflik vir besoeke daar.
Hardus V. - 30th November 2020
staying in Addo, Greater Addo
Ek stel voor jy gaan op 'n georganiseerde wildbesigtiging.
Adri S. - 25th November 2020
staying in Kirkwood, Greater Addo
Dorp is 37 km van Addo Park. Mooi plase met sitrusboerdery van 'n enorme skaal wat ooglopend die dorp se bestaan verseker.
Jakobus V. - 16th March 2020
staying in Addo Elephant Park, Greater Addo
Sien sterre.
Marinus V. - 26th February 2020
staying in Kirkwood, Greater Addo
Ongelukkig was die reisburo/inligtingskantoor al gesluit toe ons by die dorp gearriveer het, maar ons kon 'n kaart van Addo en van Kirkwood by Nieshout bekom. Alhoewel die dorpie klein is, is daar 'n hartlikheid en gasvryheid by die plaaslike besighede teenoor besoekers en gebaseer daarop sal ons graag weer die dorp wil besoek.
Cornelius Frederick D. - 20th February 2020
staying in Addo Elephant Park, Greater Addo
Gaan beslis weer kom.
Leonard H. - 13th February 2020
staying in Addo Elephant Park, Greater Addo
Mens vermoed dat die hordes voetpaaie deur die Wildtuin meer a.g.v. mense as diere is. Daar was meer toeriste as diere. Stropery?
Pieter D. - 5th February 2020
staying in Cannonville, Greater Addo
Baie naby aan Addo, maar toegang tot riviermond en see is baie beperk.
Ilona D. - 20th January 2020
staying in Cannonville, Greater Addo
Unfortunately only a few restaurant options in Colchester. Very short drive to Port Elizabeth though.
Rory H. - 18th January 2020
staying in Greater Addo
Lots of litter and rubbish on the road to the park gives a very bad impression.
Jackie L. - 10th January 2020
staying in Colchester, Greater Addo
Op aanbeveling van Parkview het ons die Sunset River Cruise saam met Wayne gaan doen, was baie lekker en duine-klim by die see was hoogtepunt.
Vickus V. - 10th January 2020
staying in Cannonville, Greater Addo
Jy moet bereid wees om te ry. Die res is visvang en rus op sy beste.
Herman S. - 9th January 2020
staying in Greater Addo
Beslis my gunsteling Nasionale Park.
Francois N. - 7th January 2020
staying in Cannonville, Greater Addo
Dis jammer daar is nie makliker toegang tot die see/strand nie.
Anton M. - 3rd January 2020
staying in Sunland, Greater Addo
Have to visit Addo Elephant park.
Grietjie D. - 31st December 2019
staying in Addo, Greater Addo
Interessante plek!
Pieter B. - 25th December 2019
staying in Greater Addo
Addo en omgewing het genoeg om jou vir weke besig te hou.
Wiehahn V. - 24th December 2019
staying in Kirkwood, Greater Addo
Baie warm in somer.
Daan B. - 23rd December 2019
staying in Greater Addo
Klein en rustige plekkie met besighede waar alle noodsaaklikhede beskikbaar is. Ideaal vir diegene wat wil wegbreek van die stadsgewoel.
Melanie P. - 14th December 2019
staying in Addo, Greater Addo
Addo Olifant Park is lieflik. Maar in die dorpie gaan nie veel aan nie, veral tussen 12uur die middag ná ontbyt en 18:30 wanneer daar 'n paar pubs veronderstel is om oop te maak vir aandete, wat nie elke dag gebeur nie.
Reinette H. - 15th November 2019
staying in Cannonville, Greater Addo
Hierdie is oulike plek as jy van visvang hou en 'n bootmens is. Ontspanne, maar nie veel anders om te doen nie.
John J. - 9th November 2019
staying in Cannonville, Greater Addo
Cannonville is a residential area on the Sundays river. We find it convenient when visiting Addo Elephant Park. Wouldn't stay there otherwise. Good Spar and petrol garage.
Nico M. - 25th October 2019
staying in Greater Addo
Dit sal seker afhang van wat elke besoeker se verwagting is. Ons het nie vreeslik wyd rondgekyk nie, maar die omgewing is werklik pragtig.
Mikki M. - 29th September 2019
staying in Sunland, Greater Addo
If one is visiting Addo, Sunland is a convenient location. However, there isn't much else to recommend about Sunland, other than it's location to the Addo Park and its citrus orchards.
Mariana V. - 29th September 2019
staying in Kirkwood, Greater Addo
Kirkwood is asemrowendmooi, en is so ryk aan kultuur en geskiedenis wat ek nie geken het nie.
Jeanie S. - 25th August 2019
staying in Kirkwood, Greater Addo
Very pretty town. Heart of citrus area. It has all the conveniences.
Mariette D. - 23rd August 2019
staying in Greater Addo
Een besoek aan de sandduine in Colchester is seker een aanbeveling.
Michelle W. - 18th August 2019
staying in Sunland, Greater Addo
Pragtig met die Sondagsrivier.
Philicia B. - 18th August 2019
staying in Sunland, Greater Addo
My eggenote se grootwordplek - ons was daar vir ‘n begrafnis. Dis ‘n afgeleë gemeenskap met noue verhoudings in die sitrusbedryf.
Julia M. - 15th August 2019
staying in Sunland, Greater Addo
Dit was nie moeilik om daar te kom nie!
Nico B. - 9th August 2019
staying in Sunland, Greater Addo
Pragtige omgewing.
Joan A. - 6th August 2019
staying in Cannonville, Greater Addo
Excellently located for Addo Park visitors!
Petrie S. - 22nd July 2019
staying in Cannonville, Greater Addo
Crowded.
Fransie S. - 8th July 2019
staying in Sunland, Greater Addo
Pragtige omgewing om deur te reis.
J D H. - 3rd July 2019
staying in Greater Addo
Baie diere gesien wat besonder mak is, net die leeus het ons ontwyk vir 4 dae.
Liz B. - 2nd July 2019
staying in Greater Addo
Dit is 'n definitiewe moet.
Irma J. - 19th June 2019
staying in Addo, Greater Addo
Addo het sy naam gestand gedoen! Pragtige olifante gesien!
Charlene B. - 18th June 2019
staying in Addo, Greater Addo
Wonderlik.
Alda A. - 17th June 2019
staying in Greater Addo
Baie diere gesien. Skoon en netjiese ablusiegeriewe.Vriendelike personeel.
John Bruce A. - 15th May 2019
staying in Greater Addo
The elephant park is the great attraction and well worth a visit of at least two days.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com