Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hanover

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hanover

Rated 3.7 out of 5 based on 298 reviews.

Hanover

Brandwag B&B

"Ons sal vir seker weer hier kom woon!"

Hanover

AshTree GuestHouse

"Hanover is goed geleë vir 'n reisiger vanaf Gauteng. Dit 'n ideale oornag stop van Gauteng na Kaap."

Hanover

Karoo Uitsig

"Hanover is die perfekte ligging tussen Kaapstad en Noord Vrystaat, met 'n ryk historiese geskiedenis. Ek dink die dorpie het baie potensiaal om 'n ongelooflike toeristebestemming te wees, maar toe ons gestap het om die dorpie te verken, het ek onveilig gevoel, want jong bedelaartjies het ons genader en was baie onwillig om nee vir 'n antwoord te aanvaar. Die kerk is pragtig en dit was 'n storieboek sonsondergang. "

Hanover

The Hanover

"Hanover is presies halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Die ideale plek om oor te slaap as jy die rit in twee dae wil doen. Daar is heelwat bekostigbare oorslaap opsies. Regte plattelandse Karoodorp."

Hanover

Karoo Uitsig

"Klein, eg-Karoo dorpie. Vriendelik en veilig. Mooi sonsondergang. Rustige platteland."

Hanover

Bushman Rock Karoo Guesthouse

"Vir oorslaap is dit ideaal."

Hanover

Bun Clody Manor

"'n Gerieflike oornag verblyf halfpad tussen Johannesburg en die Kaap."

Hanover

Karoo Uitsig

"Soos Les Jarvin sing: My hart wil hier by jou bly."

Hanover

AshTree GuestHouse

"Verrassend om te sien dat hul die naam "Dot se winkel" behou het. Die paar straatjies waarin ons gery het was baie skoon. Ek het geen papiere of gemors sien rondlê nie."

Hanover

Karoo Uitsig

"Hanover is 'n regte Karoodorpie klein rustig en die oudtyd spreek vanself"

Hanover

Boutique Guesthouse Hanover

"Dit is 'n klein dorpie."

Hanover

Bun Clody Manor

"Die groot kerk is 'n lieflike gebou en die die koppie in die dorp bied 'n pragtige uitsig oor die omgewing."

Hanover

Bun Clody Manor

"Hanover is 'n moet stop vir enige persoon!"

Hanover

Hanover Inn

"Pragtig! Veral die kerk en ook Trappieskop wat ons uitgeklim het."

Hanover

Mieliefontein

"Ideaal tussen Pretoria en die Kaap geleë."

Hanover

Brandwag B&B

"Apparently the actual halfway point between Cape Town and Johannesburg which makes sense as a stop over if driving. Hanover itself, however, does not have much to offer, unless you can land yourself on a lovely farm, of which there are plenty."

Hanover

Mieliefontein

"Hanover's location served as a good stop over."

Hanover

New Holme Nature Lodge

"Die NG Kerk op Hanover is een van die mooiste kerke om te besoek."

Hanover

3 Darling Street Guest House

"Oulike klein dorpie, vriendelike mense, mooi omgewing."

Hanover

Aandrus

"Excellent."

Hanover

Boutique Guesthouse Hanover

"Baie mooi dorpie."

Hanover

New Holme Nature Lodge

"Mooi Karoodorpie met 'n pragtige kerk!"

Hanover

Brandwag B&B

"It might look like there is not much going on in this little town in the Karoo, but it is steeped in some very interesting history and has a lot to offer! We will be back to Brandwag especially to explore more of the Karoo bush, historical landmarks and rock paintings, and to eat some more lamb!"

Hanover

The Hanover

"Pragtige klein Karoo-dorpie - besonderse mooi kerkie. Lekker om deur die dorpie te stap met sononder. "

Hanover

Aandrus

"Pragtige Karoo-dorpie wat sy karakter behou het. Trappieskop is die stappie werd."

Hanover

AshTree GuestHouse

"Net jammer van al die plastiese sakke wat jou begroet wanneer jy naby die dorp is. Die hele veld is vol plastiese rommel. Regtig 'n seeroog. "

Hanover

Boutique Guesthouse Hanover

"Wonderful, brief experience. "

Hanover

AshTree GuestHouse

"It depends on your interest. History of town was related well by inhabitants."

Hanover

Aandrus

"Daar is baie potensiaal, maar baie opgradering is nodig"

Hanover

Bun Clody Manor

"Dis 'n ideale rusplek vir die lang rit tussen Kaapstad en Johannesburg."

Page
Page 9 - Showing 241 to 270
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!