Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hartbeespoort

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hartbeespoort

Rated 4.5 out of 5 based on 1055 reviews.

Hartbeespoort

Out of Africa Lodge

"Baie dinge om te doen en te sien. "

Hartbeespoort

Lake Komo on Kosmos

"Weeds on the water is an eyesore."

Hartbeespoort

Westlake 205 Peninsula Hartbeespoort Dam

"It's a place to be for a quite and peace of mind. Really a place go for fun weekend and relaxation."

Hartbeespoort

First Group Magalies Park

"Baie lekker bestemming, maar daar moet regtig aandag aan die regmaak van teerpaaie gegee word."

Hartbeespoort

Shangrila-Innibos Country Lodge

"Altyd 'n wonderlike omgewing vir 'n kort wegbreek. Baie om te sien en te doen in die omgewing."

Kosmos, Hartbeespoort

Galagos Lodge Guest House

"Daar was 'n vreeslike groot party by die dam deur die nag wat eers tot einde gekom het die volgende oggend 06:00. Die geraas het getrek tot by die huise in die kompleks en was enigste rede hoekom ek nie weer akkommodasie daar sal oorweeg nie. "

Hartbeespoort

Shangrila-Innibos Country Lodge

"Die area het geweldig gegroei in die laaste 30 jaar. Daar is heelwat plekke om te gaan en aktiwiteite om aan deel te neem."

Hartbeespoort

Willow Retreat

"Nog net zipline en lugballon rit en jagluiperd plaas besoek dan het ons als al in Harties gedoen. Kan nie wag om dit te gaan doen nie. "

Hartbeespoort

Westlake 205 Peninsula Hartbeespoort Dam

"Die Aquarium was 'n groot teleurstelling, die plekkie is baie verwaarloos."

Hartbeespoort

Houtbosdorp

"Can't wait to visit again."

Schoemansville, Hartbeespoort

The Art Guesthouse

"Ons was redelik sentraal geleë om die draai van lekker restaurante en die dam met pragtige sonsondergange. Ons het wel in die dag deur gery Sun City toe. Maar Schoemansville het vriendelike mense en mooi areas."

Hartbeespoort

First Group Magalies Park

"Baie plekkies het maar oor die jare agteruit gegaan, maar darem is daar ook heelwat nuwe plekkies wat oop gemaak het, so ons geniet dit steeds om uit te ry daarheen."

Schoemansville, Hartbeespoort

Damview Holiday Accommodation

"Very quiet area, municipality has to just fix the potholes on the roads."

Kosmos, Hartbeespoort

Galagos Lodge Guest House

"Kosmos is ver van die winkels en restaurante."

Hartbeespoort

Oxwagon Lodge

"Mal oor Hartbeespoort!"

Hartbeespoort

Oxwagon Lodge

"Die kabelkar en Vangaalen kaasplaas was ook iets besonders."

Hartbeespoort

Cock & Bull

"Hartbeespoort is baie mooi en die plekke wat naby geleë is, is lekker om by te kuier."

Schoemansville, Hartbeespoort

Damview Holiday Accommodation

"Baie lekker area met baie dinge om te doen."

Hartbeespoort

First Group Magalies Park

"Die ligging is perfek en daar is nog soveel ekstra om te doen om die dam self."

Schoemansville, Hartbeespoort

Shalamanzi Lodge 

"Die Palm Valley Inn is uitstekend, Sal beslis aanbeveel."

Hartbeespoort

Amber Moon

"Good for water sports and visits to nearby Cradle of Humankind and their caves. Pilanesberg Game Reserve is also near."

Hartbeespoort

Houtbosdorp

"Fantasties! Rustig! Goeie natuur!"

Hartbeespoort

Vulture Creek

"Baie lekker toeristebestemming en baie om te doen."

Schoemansville, Hartbeespoort

Kassaboera Lodge

"Baie rustige en mooi buurt."

Hartbeespoort

The Red Zebra Lodge

"Van die plekke besoek kan doen met opgradering. Die Chameleon Village-stalletjies is vervelig en alles dieselfde, was baie teleurgesteld."

Hartbeespoort

First Group Magalies Park

"Lekker plek met baie om te doen. Ons reis gereeld daarheen."

Page
Page 26 - Showing 751 to 780
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!