Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hazyview

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hazyview

Rated 4.4 out of 5 based on 491 reviews.

Hazyview

Thulamela Bed and Breakfast

"Moenie die watetvalle mis nie, Hazyview het meer as wat 'n mens nodig het."

Hazyview

Sabaan Holiday Resort

"Paaie om en in Hazyview is vol slaggate en loslopende vee."

Hazyview

Tatenda Guesthouse

"Was vantevore daar en sal beslis weer terugkom."

Hazyview

Berg Cottage

"Hazyview is 'n oulike dorpie met tonne om te doen. Sal dit weer besoek."

Hazyview

Kruger Adventure Lodge

"Pragtige plek. Onthou om malariapille te drink."

Hazyview

Eagles Nest Chalets

"Lekker restaurante en winkelsentrums! Net verskriklik besig."

Hazyview

Nie-Zel LogHomes

"We have holidayed on numerous occasions in the Hazyview/Sabie area and have always enjoyed our stays there. It definitely is a great tourist area for foreign tourists as well as South Africans who want to enjoy their own country's sights and attractions."

Hazyview

The Wild Fig

"Baie besienswaardighede en naby die Kruger Wildtuin."

Hazyview

Tatenda Guesthouse

"Die omgewing is pragtig, maar daar is niks om in Hazyview te sien nie."

Hazyview

The Wild Fig

"Dis die ideale plek as jy die Kruger Wildtuin en naaste dorpe wil besoek want dis naby alles.Goed geleë."

Hazyview

Mackers

"The roads are full of potholes and should be repaired on a regular basis. Not a very user-friendly town to do grocery shopping. "

Hazyview

Kruger Park Lodge Chalet 229

"Enige aankope wat gedoen moet word, is daar 'n groot winkelsentrum wat oor alles beskik. "

Hazyview

The Wild Fig

"Hulle moet asb. aandag gee aan hulle paaie, dis baie sleg van die potholes. Maar verder is dit 'n lekker dorpie."

Hazyview

Nabana Lodge

"Hazyview is basies 'n goeie toeristebestemming agv die Kruger Park. Die fasiliteite is uitstekend maar weereens agv die park anders sal daar nie malls gewees het nie. As jy nie in die park bly nie bied Hazyview 'n baie goeie basis om die park te besoek."

Hazyview

Berg Cottage

"Mooi dorp met baie om te doen in die omgewing."

Hazyview

Kiepersol House

"If you are in that area, you need to visit it, it's beautiful! We stayed at Kiepersol house and loved everything about it. It's really a home away from home, clean, beautiful views, etc. "

Hazyview

The Windmill Wine Shop & Cottages

"I love nature, so this was a beautiful experience for me."

Hazyview

Sabi River Guesthouse

"I am not crazy about Hazyview. It is very popular, but people take long to jack-up their services to meet the more modern client. "

Hazyview

Mountain Creek Lodge

"Love the greenery! Absolutely beautiful and lots to do. "

Hazyview

Tranquil Nest

"Hayview is an ideal holiday destination. "

Hazyview

Hazyview Cabanas

"I will be there again on the the 2nd of October with my other group of friends."

Hazyview

Mackers

"Die uitbreidings in Hazyview self was verstommend en die sentrums is netjies en groot! "

Hazyview

Eagles Nest Chalets

"Everything is perfect."

Hazyview

Swallows House

"Absolute aanrader, beste accommodatie van onze trip door Zuid Afrika."

Hazyview

Hazyview Cabanas

"Atmosfeer is ontspannend en rustig. voel nader aan jou skepper in die omgewing."

Hazyview

Hazyview Country Cottages

"Hazyview is 'n uitstekende dorp vir vakansie hou. Baie goed om te doen en natuurlik die Wildtuin. Genoeg winkels en restaurante en twee groot winkelsentrums."

Hazyview

Kruger Park Lodge

"Die dorp is nie te lekker nie, maar baie om te doen en sien in omliggende areas."

Hazyview

Tranquil Nest

"Busy dying as a town."

Hazyview

Hazyhaven Guest House

"Sentraal geleë! Sal weer soontoe gaan!"

Page
Page 11 - Showing 301 to 330
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!