Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hoedspruit

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hoedspruit

Rated 4.6 out of 5 based on 417 reviews.

Hoedspruit

Ekuthuleni River Front Chalets

"Nice place to stay as a visit."

Hoedspruit

Mawusi Bush Lodge

"'n Paradys vir wild-entoesiaste."

Hoedspruit

Woodlands Bush Lodge HWE

"Hoedspruit bly maar die beste."

Hoedspruit

Do-Drop-In

"Ek is mal oor Hoedspruit en het ons by Hat en Creek gaan eet die aand. Sal die plek enige tyd aanbeveel."

Hoedspruit

Wild Dog Guest Lodge

"Hoedspruit beïndruk met sy infrastruktuur wat goed onderhou word. Alle fasiliteite waaraan 'n besoeker behoefte sou hê, is beskikbaar."

Hoedspruit

Kingfisher Creek Cottage

"Great signage easy to travel from one place to another."

Hoedspruit

Off Beat Bush Lodge

"Die netheid en onderhoud van infrastruktuur in Hoedspruit is prysenswaardig."

Hoedspruit

Clivia Cottage

"Baie mooi dorpie met vriendelike mense. Verblyf is net vreesik duur vir ons plaaslike mense."

Hoedspruit

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Lodge)

"Lekker area om wildtuin in te gaan. Daar is ook baie besienswaardighede en goed om te doen in Hoedspruit."

Hoedspruit

Yellow Hornbill Lodge

"The place is clean, no noise and there's lots of wild animals. I really enjoyed it the most."

Hoedspruit

Clivia Cottage

"Ek was verbaas om te sien hoeveel ontwikkeling plaasvind vanaf Orighstad tot by Hoedspruit."

Hoedspruit

Raptors Lodge Accommodation

"Just wish on the way from Lydenburg they could fix the road condition as we would like to do a motor cycle trip down from Johannesburg towards Hoedspruit, but with the road condition, it might be very dangerous if not impossible."

Hoedspruit

Clivia Cottage

"Pragtige dorp. Sentraal geleë met alles wat jy nodig het."

Hoedspruit

Raptors Lodge Accommodation

"Lekker dorp met lekker eetplekke en baie goed naby om te doen en sien!"

Hoedspruit

Blyde River Cabin

"They need to have fishing shops where one can buy fishing stuff or make them visible if they have them and a butchery that sells wild meat."

Hoedspruit

Yellow Hornbill Lodge

"Ons hou baie van die dorpie!"

Hoedspruit

15 Raptors Lodge

"Sleepers Pub en Grill was 'n heerlike restaurant om te gaan eet. 'n Mooi dorp met heelwat omliggende besienswaardighede om te besoek."

Hoedspruit

Mist of Gold

"Dit was ons eerste besoek aan Hoedspruit en het dit baie geniet. Die mense met wie ons gepraat het was baie vriendelik en die restaurante waar ons aandete en ontbyt geniet het was albei puik."

Hoedspruit

Warthog Rest Private Lodge

"Daar is 'n inkopiesentrum op jou voordeur wat dit baie gerieflik maak. Genoeg besienswaardighede om te besoek."

Hoedspruit

Lodge 472 Hoedspruit

"Great dorp met al die nodige winkels en geriewe, maar behou kleindorp gevoel. Baie sentraal geleë vir dagbesoeke na verskeie toeriste-aantreklikhede."

Hoedspruit

Off Beat Bush Lodge

"Hoedspruit self het ons nie 'n probleem nie. Dis 'n pragtige dorp en baie mooi plekke om heen te ry en ontspan. Sal weer Hoedspruit toe gaan, maar ek sal die slaapplek beter beplan."

Hoedspruit

Mawusi Bush Lodge

"Hoedspruit is een van my gunsteling bestemmings! Met die Kruger Wildtuin sowat 'n halfuur se ry weg, die Moholoholo Rehabilitasie Sentrum, vakansieoorde soos Swadini en die asemrowende Blydepoort Vallei net om die draai, bied dit alles vir die natuurliefhebber, avonturier en sommer net diegene wat opsoek is na die bosveld se rustigheid."

Hoedspruit

Mist of Gold

"I visit every eight weeks on business but Hoedspruit is a great place to visit, especially for nature and outdoor enthusiasts."

Hoedspruit

Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis

"Asemrowende dorp met als wat 'n mens nodig het, en meer."

Hoedspruit

Wild Dog Guest Lodge

"As bosveld en wild jou ding is kom hiernatoe!"

Hoedspruit

Woodlands Bush Lodge HWE

"Die paaie tussen Dullstroom en Hoedspruit benodig net opknapping en bord aanwysings kan opdateer word."

Hoedspruit

Tinghala Luxury Holiday Accommodation

"Dit was 'n heerlike ervaring. "

Hoedspruit

Raptors Wildlife Escape 2 and 48

"A nice place to visit a family."

Hoedspruit

Raptors Lodge Accommodation

"Veilig, lekker eetplekke en beste klimaat."

Hoedspruit

Marula Bush Villa

"Dit is baie gerieflik met al die winkels om aankope te doen vir die naweek."

Page
Page 10 - Showing 271 to 300
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!