Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Hoedspruit

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Hoedspruit

Rated 4.6 out of 5 based on 417 reviews.

Hoedspruit

Ntoma Bush Lodge

"The N4 is dreadful, but it is close to the Kruger National Park."

Hoedspruit

Leadwood Tree Safari Lodge

"Eco-dorp van die Laeveld!"

Hoedspruit

Mist of Gold

"Dit is bietjie ver van die Orpen hek af. GoogleMaps het dit nader gewys. Moes kyk vir Orpen Gate Reception. Die pad is egter goed instandgehou. So dit was 'n plesier om te ry."

Hoedspruit

Swiblati Lodge

"Hoedspruit het ons aangenaam verras. Ons kon die Krugerwildtuin besoek maar ook 'n vaart op die Blyderivierdam en die canyon wat 'n absolute moet is!"

Hoedspruit

Leadwood Tree Safari Lodge

"Die dorp het 'n heerlike 'tourist vibe' ─ ons gaan gereeld."

Hoedspruit

Francines Venue & Farmhouse

"Gaan maak 'n draai by Moholoholo-rehabilitasiesentrum vir wilde diere!"

Hoedspruit

Nyaleti Lodge and Villa

"We loved Hoedspruit. Lots to do and see for the nature lover."

Hoedspruit

The Cottage

"Lovely place with beautiful nature and wildlife would consider spending a holiday here but in early autumn/winter when the weather is cooler."

Hoedspruit

Knob Thorn

"Fantasties!"

Hoedspruit

The Bush House

"Hoedspruit is 'n baie vriendelike en behulpsame gemeenskap, ek sal graag gou weer daarheen terugkeer."

Hoedspruit

Mawusi Bush Lodge

"Rustige dorp met 'n paar interessante winkels."

Hoedspruit

House 12 Blyde Wildlife Estate

"Ons geniet die area verskriklik baie."

Hoedspruit

House 27 Blyde Wildlife Estate

"Baie toeriste aantreklihede, dorp het alle benodighede, vriendelike mense.Stilte van die bos en ook als toeganglik - dit is die perfekte vakansie bestemming!"

Hoedspruit

Francines Venue & Farmhouse

"Great place, but super hot and unexpected weather changes."

Hoedspruit

Bushbaby River Lodge

"More restaurants."

Hoedspruit

Sentosa Place

"Nice place to visit, and interesting places to visit."

Hoedspruit

Do-Drop-In

"Wonderlike dorp met baie om te doen."

Hoedspruit

Leadwood Tree Safari Lodge

"Ons is mal oor Hoedspruit! Dis op die voorstoep van die wildtuin, en menige ander reservate. Dit voel soos vakansie, met vriendelike mense."

Hoedspruit

Nyaleti Lodge and Villa

"Pragtige omgewing en baie te doen en sien."

Hoedspruit

Raptors Lodge Accommodation

"Hoedspruit sien ons gou weer vriendelike mense oralste."

Hoedspruit

House 25 Blyde Wildlife Estate

"Beslis 'n goeie toeriste bestemmming en Hoedspruit het vriendelike diens."

Hoedspruit

Kokkariba Gastehuis

"Pragtige omgewing, met baie dierelewe en oulike hoekies en winkeltjies!"

Hoedspruit

Leopard's Lair Bush Lodge

"The town has nice eateries, the people are friendly and there is access to many private game reserves, Kruger's Orpen gate, as well as many other activities within the area."

Hoedspruit

Blyde River Wilderness Lodge

"Pragtige plek met pragtige mense. ’n Moet-besoek."

Hoedspruit

Kokkariba Gastehuis

"Min aktiwiteite vir families met klein kindertjies/kleuters."

Hoedspruit

Igugu Lodge

"It's a very perfect place for travels. You can get everything nearby. Restaurants also available for fast food so it's perfect."

Hoedspruit

Ekuthuleni River Front Chalets

"Baie om te doen en te besigtig. Geniet dit altyd om na die lekker warm weer en mooi omgewing te gaan."

Hoedspruit

Ekuthuleni River Front Chalets

"Natuurskone area waar jy en die natuur een kan word."

Hoedspruit

Blyde River Cabin

"Ek wil daar gaan bly."

Page
Page 6 - Showing 151 to 180
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!