Verified Reviews of Humewood

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Humewood

Rated 4.42 out of 5 based on 50 reviews.
Bulelwa M. - 13th January 2020
staying in Humewood
You don't wanna be anywhere else but in Humewood. Stunning views and a great vibe. It's beautiful.
Brian W. - 21st December 2019
staying in Humewood
Good area.
Edgar J. - 25th October 2019
staying in Humewood
Fantasties.
Melanie V. - 17th September 2019
staying in Humewood
Humewood has changed. A bit noisy.
Gwendoline H. - 12th August 2019
staying in Humewood
Humewood is the area to be in if you want a visit close to the sea.
Maweni M. - 26th June 2019
staying in Humewood
Humewood has all the necessary facilities.
Chantelle M. - 13th May 2019
staying in Humewood
Great area.
Karen E. - 9th April 2019
staying in Humewood
Daar is nie vreeslik baie om te doen nie, maar dit het ons gepas as ouer mense. Ons het gegaan om die Ironman-kompitisie te ondersteun en tussenin het ons lekker gerus.
Sandile M. - 1st March 2019
staying in Humewood
Nice relaxing, and quiet neighbourhood. Safe from all the patrols that happening in the area.
Litshani M. - 2nd January 2019
staying in Humewood
Beautiful place to enjoy your holiday.
Liza S. - 11th December 2018
staying in Humewood
Alles is naby en loopafstand.
Etienne V. - 23rd November 2018
staying in Humewood
Nie meer die lekker kuierplek wat die in die verlede was nie.
Chantal J. - 24th September 2018
staying in Humewood
Thanks for a pleasant stay.
Dj V. - 13th September 2018
staying in Humewood
Lekker vakansiebestemming!
Alice O. - 4th September 2018
staying in Humewood
Die teenwoordigheid van die Akwarium, Boardwalk, uitstekende strande en 'n verskeidenheid van hotelle, restourante en pubs maak dit 'n ongelooflike ervaring vir toeriste.
Francois T. - 20th August 2018
staying in Humewood
Conifer is twee blokke vanaf die seefront. Mens kan dit sonder versuim aanbeveel.
Robert L. - 11th August 2018
staying in Humewood
Near several amenities.
Nina E. - 26th March 2018
staying in Humewood
Uitstekend.
Liezl B. - 22nd March 2018
staying in Humewood
Alle fasiliteite is binne loopafstand wat dit ideaal maak vir die buitelug mense.
Caromien L. - 1st February 2018
staying in Humewood
Dis by die see en die toeriste-aantreklikhede, en nie ver van die lughawe en sakekern af nie. Strande, hawe en restaurante is stapafstand. Omgewing is veilig en die mense is baie vriendelik! Die perfekte plek om te ontspan of as basis vir 'n sakebesoek te gebruik.
Ryan M. - 23rd January 2018
staying in Humewood
Beautiful, safe, central and close to all amenities.
Christelle F. - 8th January 2018
staying in Humewood
Lieflike plekkie.
Ettione F. - 19th December 2017
staying in Humewood
Humewood is naby aan alles, restaurante, strande en uithangplekke. Enigste probleem was dat dit 'n bietjie raserig kan word maar dis glad nie oorweldigend nie daarom het ek net een ster afgehaal daarvoor.
Johan M. - 1st December 2017
staying in Humewood
Altyd mooi.
Bish A. - 15th October 2017
staying in Humewood
It is such a great location. If you love the beach and all the nice places around it, it is definitely the place to be in Port Elizabeth. Nightlife is great and so much to do during the day time.
Claudia N. - 9th October 2017
staying in Humewood
Fabulous!
Andre V. - 30th September 2017
staying in Humewood
Netjies en skoon. Goeie restaurante.
Melinda H. - 27th August 2017
staying in Humewood
Ideaal geleƫ vir vinnige bereik van die universiteit.
Jaco B. - 21st August 2017
staying in Humewood
Sal geen ander area wil bly nie. Alles is daar en binne stapafstand. Lieflik en baie veilig.
Ella W. - 7th July 2017
staying in Humewood
Saans moet 'n mens maar versigtig wees in die omgewing. Bedags geen probleem en binne loopafstand van strande, Bayworld en stadmuseums.
Christo R. - 6th July 2017
staying in Humewood
Lekker groot strand met lekker baie restaurante en kuierplekke.
Wietz V. - 4th May 2017
staying in Humewood
Pragtige bestemming maar voel nie altyd veilig nie. Veral na donker.
Johan N. - 6th January 2017
staying in Humewood
Uitstekend! Ek gaan ten minste elke tweede jaar daarheen met vakansie.
Andries M. - 3rd January 2017
staying in Humewood
The place to be for a peaceful holiday destination.
Zenid D. - 13th November 2016
staying in Humewood
Goeie area vir vakansiegangers, jy sal nie spyt wees nie.
Marina D. - 29th August 2016
staying in Humewood
Daar is baie om te sien en te doen in die area.
Frans L. - 23rd June 2016
staying in Humewood
Sentraal geleƫ naby see en naby alles.
Herman B. - 4th April 2016
staying in Humewood
Leaker plek, vol lewe.
Edward P. - 31st March 2016
staying in Humewood
Mooi strande en baie naby aan als.
Theresa V. - 17th March 2016
staying in Humewood
Dis lekker naby als en 'n lekker omgewing.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | [email protected]