Verified Reviews of ISimangaliso Wetland Park

All reviews have been left by TravelGround customers staying in ISimangaliso Wetland Park

Rated 4.59 out of 5 based on 540 reviews.
Japie K. - 7th June 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
It was my first visit to St Lucia and will certainly be back for more when its warmer! Looking forward to explore the area more.
Philani S. - 5th June 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
The area is beautiful and full of nature.
Vicky D. - 26th May 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Om die strande te besoek moet jy deur padblokkades gaan. Op pad na Cape Vidal het die polisie hele voertuig deur soek vir alkohol al het ons gesê daar is nie.
Tina E. - 25th May 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Moet weer die swembad met supertubes oopmaak.
Franz R. - 21st May 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St. Lucia dorp het baie agteruit gegaan gedurende die, of as gevolg van die Corona grendeltydperk. Die feit dat jy soos 'n krimineel behandel word as jy die strand wil besoek deur sekuriteitswagte wat aangestel is om drank en wapens op die strand te voorkom, wat ons ten volle ondersteun, is nie aanvaarbaar nie. Ek sal aanbeveel hulle word op 'n toerismekursus gestuur en geleer hoe om met gaste te werk en praat. As gevolg van die ongeskikte/onprofessionele optrede sal ons eerder ander bestemmings in KZN besoek.
Jeane V. - 10th May 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Lovely town, friendly locals, beautiful attractions. St Lucia is one of a kind.
Suzanne K. - 10th May 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Cape Vidal is pragtig.
Hannah O. - 7th May 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Die krokodilplaas is in 'n baie swak toestand en die diens was uiters swak van die personeel. Dit het voorgekom asof die persone by ontvangs besoekers ignoreer.
Marie J. - 4th May 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St. Lucia is nog een van die min dorpe in ons land wat baie netjies en skoon is.
Arjan D. - 3rd May 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Baie lekker vakansiebestemming. Het die see en wildkyk op een plek. Baie om te doen en kan lekker in die dorp rondstap en restaurante besoek.
Connie W. - 2nd May 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Baie skoon en lekker plek.
Gerda R. - 2nd May 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Best holiday ever.
Antionette P. - 30th April 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
What a surprise we had. Parkes, beaches and sidewalks kept cleaned. We liked the idea of the check points and that they did not allowed alcohol on the beach. Made it so much more pleasant.
Anita V. - 27th April 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Netjiese, skoon dorp naby aan iSimangaliso Wetland-park. Wonderlike klimaat.
Johanna V. - 27th April 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
My all-time favourite. Die perfekte, vriendelikste en lekkerste dorpie om in vakansie te hou! St. Lucia gee my siel vrede.
Werner S. - 26th April 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Ek het my hart verloor in St Lucia.
Debbie S. - 21st April 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St Lucia bly ons as gesin se gunsteling vakansie-bestemming. Verlief op die natuurskoon en Cape Vidal se strande. Enigste plek waar jy op pad strand toe 'n olifant kan raakloop.
Johan J. - 20th April 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St Lucia is ’n juweel, kos vir die siel. Genoeg om te doen vir oud en jonk.
Voula S. - 19th April 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Very special place that we will always return to!
Ivan E. - 15th April 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Sal definitief weer St Lucia toe gaan.
Kovilan P. - 15th April 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Very expensive activities not reasonable at all. Bad experience with guards at Cape Vidal during load shedding.
Ina D. - 15th April 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Jammer van baie riete in strandmeer. Ek verstaan dat die probleem ondersoek word en dat met tyd dig behoort te verbeter.
Chrisna M. - 14th April 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St Lucia is a lovely town and offers great weather, beautiful attractions, delicious avocado and the sweetest pineapples. Friendly staff all round.
Lindie G. - 13th April 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Hier kry jy beste van 2 wêrelde: Natuurlewe met die park en ongelooflike strande. Almal sal tevrede wees!
Carike D. - 9th April 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Heerlik.
Victor L. - 6th April 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
My en ons as gesin se 7de keer in St Lucia. Natuurskoon is wonderlik en Cape Vidal puik. Ek vind egter dat die restaurante nie altyd reg is vir groot getalle mense nie. Kombuise kan nie die massas hanteer nie. Dit lui tot vertragings in bediening en sekere geregte nie meer beskikbaar nie. Miskien het Covid hierdie jaar rol gespeel, maar het dit al vantevore ook opgemerk. Wees dus geduldig en vrae die nodige vrae vooraf om teleurstelling te voorkom.
Thandolwethu M. - 5th April 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Excellent destination for nature lovers in particular.
Steve D. - 29th March 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Goed om te sien die meer is weer oop, hoop dit word volhou.
Shaun B. - 25th March 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
St Lucia is something special. Where else can you drive to the main swimming beach (Cape Vidal), and see most of the Big 5 on the way there and back? Enjoyed the restaurant options, the Hippo estuary cruise (where we learnt about the reasons for opening the estuary back up to the sea), the fresh fruit market, early morning walks through the forests that border the town. Felt safe the whole time. Friendly people, clean streets, lots to see and do.
Melissa B. - 23rd March 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Bietjie bekommerd oor die karpartytjies by die inloop na die strand. Was nie gemaklik om met ons klein kinders deur die dronk mense te loop nie. Drank word op die strand verbied, tog raak die mense vreeslik dronk op die grens van die strand en dan is daar in elk geval chaos op die strand.
Gerda E. - 23rd March 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Sal beslis weer besoek.
Ronel K. - 22nd March 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Pragtig.
Jeanetta R. - 22nd March 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Cape Vidal is asemrowend. Het so baie diere gesien. Renosters, olifante, baie mak kudu's ens. Cape Vidal se strand is 'n baie lekker swemstrand, kan snorkel ook daar.
Wanda N. - 15th March 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Mooiste plek!
Gawie L. - 15th March 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Met slegs een toegangsroete na St Lucia is St Lucia baie veilig en as bewaringsgebied 'n moet om te besoek. Ry ook gerus een dag Cape Vidal toe, dis teerpad tot daar.
Jaco V. - 14th March 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Geen bykomende kommentaar.
Cora V. - 11th March 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Ken hom al vir jare. Alles het duur geword. Net jammer die meermonding is nog toe. Visvangs is swak
Enslin B. - 11th March 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Die mond van die estuary was 'n belewenis omdat dit nou oop is.
Esme K. - 9th March 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Ons kom jaarliks St Lucia toe vir die afgelope 35 jaar.
Herman C. - 8th March 2021
staying in St Lucia, ISimangaliso Wetland Park
Baie lekker bestemming. Rustig, maar tog baie om te doen.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com