Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Jeffreys Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Jeffreys Bay

Rated 4.6 out of 5 based on 1352 reviews.

Jeffreys Bay

Jeffreys Bay Backpackers

"Baie lekker plek en die weer was perfek!"

Jeffreys Bay

Solitaire 13

"Goeie, mooi, skoon strande."

Marina Martinique, Jeffreys Bay

Abundance

"Puik area/bestemming."

Jeffreys Bay

Mondu Guesthouse

"Lieflike plekkie, maar die paaie kort werk. Ons het die tydjie daar baie geniet."

Marina Martinique, Jeffreys Bay

Marina Martinique B&B

"Die ligging is beslis 'n pluspunt en dit is baie stil en rustig."

Ferreira Town, Jeffreys Bay

That Guesthouse Jeffreys Bay

"Baie oulike dorpie. Ons oorweeg dit om oor die Desembervakansie weer terug te kom."

Wavecrest, Jeffreys Bay

Sea Echo Accommodation

"Wavecrest is die moeite werd, baie branderplankryers, Nina's kan ek aanbeveel."

Marina Martinique, Jeffreys Bay

Marina Martinique 1297

"Ons het heerlik gekuier by Marina Martinique."

Marina Martinique, Jeffreys Bay

Marina Martinique B&B

"Fantasties - vyfster-gehalte in alle opsigte."

Wavecrest, Jeffreys Bay

A1 Kynaston

"Prima toeristebestemming."

Wavecrest, Jeffreys Bay

Jacaranda

"A fair drive out to the beach, close to shops, secure and quiet sought after. "

Jeffreys Bay

Hancke Holiday Apartments

"Hoop om binne kort daar te gaan bly."

Jeffreys Bay

Solitaire 13

"Jeffreysbaai is 'n pragtige plek, baie skoon en het baie vriendelike mense. Ons het sommer tuis gevoel. Wanneer ek aftree sal ek graag vir ons 'n strandhuis daar koop."

Jeffreys Bay

The Old Police Station

"Baie dinge om te doen en te sien. Baie lekker plekke om by te gaan eet."

Jeffreys Bay

Villa Vy

"Baie vermaak vir kinders en ook 'n paar gawe restaurante. Sal hom weer in die toekoms besoek."

Ferreira Town, Jeffreys Bay

Pinnaquin Holiday Apartments

"Gemaklike omgewing met genoeg vermaak vir oud en jonk. Dit was lekker om nie te naby die hoofstrand te bly nie. Ons kon gelukkig parkering kry, al was dit besig. Die kuier- en eetplekke is heerlik en genoeg om van te kies. Die strand is pragtig en wyd versprei, goeie sekuriteit is orals sigbaar."

Wavecrest, Jeffreys Bay

Bay Cove Inn

"Dit is nie in dieselfde vakansie-atmosfeer as Jeffreysbaai nie."

Ferreira Town, Jeffreys Bay

Secret's Whisper

"Was heerlik en rustig, selfs met die hoofpad wat baie verkeer dra in die hoogseisoen."

Jeffreys Bay

Neptune's Terrace no 34

"Die strate en die strand was elke oggend vroeg skoongemaak. "

Jeffreys Bay

The View

"Daar is 'n groot verskeidenheid uitstekende en interessante eetplekke!"

Marina Martinique, Jeffreys Bay

Claptons 18 Jeffreysbaai

"Die kanaal bied 'n interessante ekstra element aan die vakansie. "

Wavecrest, Jeffreys Bay

Sea Echo Accommodation

"Wavecrest is baie goed geleë. Lieflike strand! Dit is uit die gewoel, maar steeds naby die besighede."

Marina Martinique, Jeffreys Bay

Watersideliving - Cove 26

"Uitstekende plek. Ek sou baie graag eendag daar wil aftree."

Jeffreys Bay

44 Neptunes

"Wonderlike vakansiebestemming."

Jeffreys Bay

Madiolyn

"Wonderlike plek, maar die teerstrate is in 'n baie slegte toestand. Vol lelike, groot gate – dis baie gevaarlik!"

Jeffreys Bay

Aquarius B&B

"Vir 'n eerste besoek, sal ek definitief weer gaan. Daar is steeds dieselfde atmosfeer wat die blommekinders van weleer aangegryp het. Ek kan verstaan hoekom hulle na so 'n stukkie paradys in ons land sou ontglip het. "

Page
Page 41 - Showing 1201 to 1230
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!