Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Jeffreys Bay

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Jeffreys Bay

Rated 4.6 out of 5 based on 1352 reviews.

Wavecrest, Jeffreys Bay

Timoak

"Mooi gevestigde area met pragtige uitsig oor die see. "

Marina Martinique, Jeffreys Bay

3 La Caribe

"Baie mooi en lekker kuierplek."

Ferreira Town, Jeffreys Bay

Villa Arte 5

"The town is safe for visitors."

Ferreira Town, Jeffreys Bay

Villa Arte 5

"Sal beslis weer draai gaan maak."

Ferreira Town, Jeffreys Bay

Villa Arte 5

"Sal beslis weer draai gaan maak."

Wavecrest, Jeffreys Bay

Boekenhout

"Baie baie skoon, self met die vakansie dae geen vullis wat rondlê. Stil en rustige buurt met skoon netjiese strand."

Marina Martinique, Jeffreys Bay

Blues Bay 3

"Toegang na die area kan verbeter word."

Wavecrest, Jeffreys Bay

J-Bay Flat Near Beach

"Naby al die winkels en nie ver van hoofstrand."

Wavecrest, Jeffreys Bay

Wildpebbles

"Wavecrest is 'n wonderlike plek. Baie aktiwiteite en baie bekostigbaar. Die strande en restaurante is werklik troeteldier-vriendelik. "

Wavecrest, Jeffreys Bay

Timoak

"Beautiful, tranquil place, not crowded at all. Beautiful sea. Plenty of activities to enjoy as a family. Friendly locals. Easy to find your way around."

Jeffreys Bay

The Old Police Station

"Jeffreysbaai is 'n baie lekker vakansiebestemming. Die stadsraad kan net meer aandag gee aan die toestand van die paaie. Daar is baie aktiwiteite wat mens kan doen en ongelooflike lekker eetplekke. "

Wavecrest, Jeffreys Bay

Chez Pierre

"Baie netjiese woonbuurt."

Wavecrest, Jeffreys Bay

Boekenhout

"Naby alle winkels asook verskeie strande. Baie lekker uitbreiding."

Wavecrest, Jeffreys Bay

Bay Cove Inn

"Naby genoeg om binne 'n paar minute se ry, by al die hoof aantreklikhede en restaurante te wees."

Noorsekloof, Jeffreys Bay

15 Wildplum Cresent

"Noorsekloof is ongelooflik mooi en gerieflike afstand van alles af. Rustig. "

Marina Martinique, Jeffreys Bay

Milkwood 415

"Strand is pragtig en stil, ons sal weer gaan."

Marina Martinique, Jeffreys Bay

3 La Caribe

"Veilig vir die kinders en stil."

Jeffreys Bay

De Oude Klok

"Fantastiese plek met baie om te doen en te sien."

Ferreira Town, Jeffreys Bay

On The Beach In JBay

"'n Inkopieparadys, veral vir tieners met fabriekswinkels soos RipCurl, Billabong, Jeep, Quicksilver, RVC. Roxy ens. Inwoners vriendelik en behulpsaam. Heerlike eetplekke: In-Food, Kitchen-Windows, Ninas en nog baie vele interessante winkels."

Jeffreys Bay

Ocean View Holiday Apartment 8

"Desembers is maar woelig by die kus, maar Jeffreysbaai bly 'n gunsteling. "

Ferreira Town, Jeffreys Bay

Villa Delfini F6

"Heerlike klein kusdorpie."

Jeffreys Bay

Aquarius B&B

"I love Jeffreys Bay, it is our favourite destination and we intend retiring in Jeffreys Bay."

Marina Martinique, Jeffreys Bay

La Caribe 55

"Marina Martinique is really beautiful inside and well maintained and secure. The only reason I would not give it a 5 star is the settlements just outside Marina Martinique - it was a shock and concern to me when we arrived, riding through this area, even though we had nothing to be concerned about. This I think could make people uncomfortable coming to Marina Martinique. "

Jeffreys Bay

Seaviews Solitaire 18

"The beach was nice and felt very safe."

Marina Martinique, Jeffreys Bay

Marina Martinique 1152

"Stunning water amazing as well."

Jeffreys Bay

Villa Vy

"Dit het als wat jy nodig het en dan nog."

Page
Page 30 - Showing 871 to 900
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!