Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Johannesburg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Johannesburg

Rated 4.1 out of 5 based on 1425 reviews.

Southdale, Johannesburg

Gold Reef Place Guest House

"Gold Reef City is within walking distance."

Sandton, Johannesburg

Absolute Guest House

"Pragtige area met baie te sien en te doen."

Krugersdorp North, Johannesburg

Cecil Knight Guesthouse

"Het baie veilig gevoel en dit het 'n goeie ligging."

Randpark Ridge, Johannesburg

Karter's B&B

"Net 'n gerieflike area vir my besondere besoek."

Parkview, Johannesburg

Remote Corner

"Outydse. Johannesburgse sjarme! Wat 'n belewenis en groen! "

Parkrand, Johannesburg

Boksburg Homes

"Dit is 'n oorslaap dorp vir mense wat vroeg by lughawe die volgende oggend moet wees. Weet nie so mooi van toeristebestemming nie!"

Florida Lake, Johannesburg

The Old'e Charm

"Dit was baie rustig en lekker."

Randburg, Johannesburg

The Maisonette Guest Lodge

"It's a quiet neighbourhood."

Glen Austin, Johannesburg

The Cottage

"Weereens ongelooflik en verrassend in 'n japtrap my verwagtinge oorskry! "

Springs, Johannesburg

McHaven

"Close enough to Jhb and OR Tambo Airport, without the hassle and bustle of a real big city!"

Germiston, Johannesburg

VillaDeVille

"Germiston self is effens vuil en deurmekaar, maar alle bestemmings is redelik naby mekaar."

Paulshof, Johannesburg

Vair's Place Apartment Lux Suites and Spa

"Uitstekende ligging vir enige besoeke aan plekke in die noorde van Johannesburg, 'n paar minute van Monte Casino af!"

Ferndale, Johannesburg

Alexander's House

"Dir is naby Cresta, Randburg en baie ander voorstede."

Randpark, Johannesburg

49-on-Cherry Bed & Breakfast

"Naby aan die gholfbaan en winkelsentrum, maar steeds 'n rustige omgewing."

Sunninghill, Johannesburg

Sunninghill Guest Lodge

"Voorkoms baie netjies en aantreklik."

Linden, Johannesburg

Eaglesnest on 110 3rd Street

"Gerieflik en veilig, met baie eetplekke in die nabyheid. Ek kan definitief Linden aanbeveel."

Kensington South, Johannesburg

Honey Pot Kensington

"Suid-Kensington is 'n goeie verblyfplek vir mense wat in Johannesburg se sentrale sakegebied moet kom. Jy ry in ligte verkeer, beide soggens en saans. Die swaar verkeer is in die teenoorgestelde rigting. Die woonbuurt word baie goed deur hoofweë bedien."

Springs, Johannesburg

B @ Home

"Ons is gemaklik met die dorp. Springs is baie sentraal geleë tussen al die omliggende dorpies. "

Bartlett, Johannesburg

Castle Lodge

"It was excellent service."

Lakefield, Johannesburg

Ecotel Premier Lodge & Conference Centre

"Baie mooi area en veilig om in te bly."

Gallo Manor, Johannesburg

Shangani Lodge

"Baie veilig en maklik bekombaar."

Sandton, Johannesburg

Strathavon Bed & Breakfast - Old Location

"As mens die verkeer kan vermy, is dit lekker. Naby aan Sandton City Mall en Amerikaanse Konsulaat."

Parkrand, Johannesburg

Boksburg Homes

"Nog net so pragtig soos altyd. Veilige omgewing om in te bly voel soos 'huis'."

Meadowbrook, Johannesburg

BM Gardens

"A bit industrial and noisy."

Lanseria, Johannesburg

Lanseria Country Estate

"Die verblyf kan verseker aanbeveel word weens die ligging, ontspanne atmosfeer en verskeie aktiwiteite wat van daar gedoen en ervaar kan word."

Page
Page 37 - Showing 1081 to 1110
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!