Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Karas

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karas

Rated 4.1 out of 5 based on 221 reviews.

Keetmanshoop, Karas

Keetmanshoop Self-catering Accommodation

"Pragtige, rustige oorslaap in 'n mooi dorpie."

Lüderitz, Karas

Starfish Guesthouse

"Ons is mal oor die dorpie. Dit bied soveel geskiedenis. Die winkels en eetplekke is nie baie nie so maak net seker van die tye wanneer hulle oop is want alles is nie elke dag oop nie."

Lüderitz, Karas

Island Cottage Luderitz

"Om Kolmanskop te besoek was nog altyd een van die dinge op my wenslysie. Die plek het 'n ongelooflike geskiedenis en is dus 'n moet om te besoek wanneer jy in die omgewing was. Ek beveel ook die Portugese restaurant aan."

Karasburg, Karas

Avondsrus Guest House

"Die inwoners was baie behulpsaam om ons na die regte gastehuis te verwys en die dorp was redelik skoon."

Grunau, Karas

Grunau Country Hotel

"Mooiste sonsondergang en met treinspoor, beste photo opportunities. "

Ariamsvlei, Karas

Jolien's Rest Camp

"Areas wat ons gesien het was skoon en lyk goed."

Lüderitz, Karas

Kairos Cottage

"Baie oulike plekkie met so baie om te sien."

Grunau, Karas

Grunau Chalets

"Lekker rusplek na die ver pad."

Keetmanshoop, Karas

UrbanLife Accommodation

"Dit was baie besig op 'n Black Friday anders is dit heel goed. "

Keetmanshoop, Karas

Bernice Beds B&B

"Goeie restaurant of twee, asook interessante, botamiese en geologiese plekke digby. Goed geplaas na talle verbindingsroetes."

Grunau, Karas

Grunau Chalets

"Grunau se mense is baie vriendelik en ek voel altyd baie tuis daar!"

Karasburg, Karas

Avondsrus Guest House

"Very interesting Spar that we visited, but not sure that anyone would go here as a tourist. Definitely a good place to stop en route somewhere!"

Lüderitz, Karas

Villelodge Accommodation

"Loved die spookdorp. Maar te koud en winderig vir my."

Karasburg, Karas

Avondsrus Guest House

"Oornagstop na en van grens."

Karasburg, Karas

Avondsrus Guest House

"Klein dorpie met baie om te verken. Vriendelike, behulpsame diens oral waar jy gaan."

Lüderitz, Karas

Tranquility Self-Catering

"Moenie die besondere omgewing en geskiedkundige geboue en Diaz se 1488-kruis mis nie."

Ariamsvlei, Karas

Jolien's Rest Camp

"Border post between South Africa and Namibia."

Lüderitz, Karas

Oars Gastehuis-Selfsorg

"Pragtige, veilige dorp. Netjies en skoon."

Keetmanshoop, Karas

Home Sweet Home

"Daar is veel om te sien, pragtige geskiedenis."

Lüderitz, Karas

Villelodge Accommodation

"Luderitz is 'n baie mooi dorp maar mens moet jouself meer tyd gun om alles te kan ervaar."

Seeheim, Karas

Seeheim Hotel

"Dis net die hotel en die treinspoor!"

Keetmanshoop, Karas

Stofkokerboom

"Spar is 'n wonderlike aanwins vir die dorp."

Grunau, Karas

Grunau Country Hotel

"Lekker sentraal vir die besoek van heelwat plekke."

Keetmanshoop, Karas

Quiver Inn Guesthouse

"Vir reisigers is Keetmanshoop nie liefde met die eerste oogopslag nie, maar as jy 'n bietjie tyd neem om in die stad in te duik, sal jy verras wees oor die interessante en mooi plekke wat jy kan vind."

Grunau, Karas

Grunau Country Hotel

"Grunau is dalk klein maar die vriendelikheid van sy mense en die netheid van hierdie klein dorpie was 'n aangename verrassing."

Lüderitz, Karas

Cormorant House

"Ons het ons Namibiese reis afgeskop met Lüderitz via Oranjemund grens. Die beste besluit ooit. "

Lüderitz, Karas

Tranquility Self-Catering

"Anders en interessant."

Lüderitz, Karas

Cormorant House

"Die Lüderitz-omgewing bied baie toerisme geleenthede."

Page
Page 4 - Showing 91 to 120
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!