Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"Baie kort daar gewees, maar soos ek verstaan het Aberdeen 'n interessante geskiedenis. "

Karoo

Travalia Guest Farm

"Die mooiste mooi en salf vir jou siel. "

Carnarvon, Karoo

"Die eens baie mooi Carnavon met haar historiese geboue sal so gou moontlik van ondergang gered moet word."

Beaufort West, Karoo

Biffie's Cottages

"Die dorp is maar omgekrap, maar gelukkig is Biffies Cottages aan die noordekant van die dorp geleë. Dit was een van ons oorwegende besluite."

Beaufort West, Karoo

Stellenrus

"Ons is nie baie lief vir Beaufort-Wes nie, maar dit was perfek vir ons geleë vir die afstand wat ons wou aflê."

Aberdeen, Karoo

Aberdeen Self-Catering

"Rustig en voel soos vakansie op pad na 'n vakansieplek. "

Prince Albert, Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Baie oulike dorpie met lekker eetplekke en plekkies om te besoek."

Beaufort West, Karoo

Biffie's Cottages

"Te veel rommel en vullis in strate. Te veel gate in paaie. Die dorp kom slordig voor en lyk nie of daar enige munisipale dienste is nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Graaff Reinet is een van ons gunstelingbesoekpunte, dorp het soveel geskiedenis en Vallei van Verlatenheid is onbeskryflik."

Steytlerville, Karoo

8-on-weitz

"Ek is mal oor die dorpshotel en oor hulle lekker etes."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages & Campsites

"Klein-Karoodorpie met 'n unieke natuur en omgewing."

Hanover, Karoo

Tuin Huis

"Very nice and clean town. I will definitely go there again."

Karoo

Soutpoort

"Karoo is ons plek. Sloertoer vanaf Prins Albert, Graaff-Reinet, Loxton en Nieuwoudville. Daar is nie 'n plek in die Karoo wat nie (elke gebied op sy eie manier) indrukwekkend, pragtig en sielsverkwikkend is nie!"

Prince Albert, Karoo

Koppie Cottage

"Lief Prins Albert! Ons stap die dorpie plat en ontdek elke keer iets nuuts. Baie om te sien en te doen!"

Colesberg, Karoo

Horse and Mill Guesthouse

"Dit was koud, baie koud. "

Prince Albert, Karoo

Olive Grove Cottages

"Absoluut 'n besoek werd. Lieflike omgewing. Besoek gerus O for Olive-olyfplaas en -restaurant."

Nieu-Bethesda, Karoo

Stone Haven at Nieu Bethesda

"Lieflike dorp. Besoek gerus Ibis Lounge, probeer die Karoo experience op die spyskaart. "

Meltonwald, Karoo

Melton Wold Guest Farm

"Ongelukkig was ons net een aand, maar dink daar kan meer tyd met gesin spandeer word."

Graaff-Reinet, Karoo

Number 53

"Die moeite werd om te gaan besigtig. "

Graaff-Reinet, Karoo

RJ Self-catering

"'n Gedeelte van my hart sal altyd daar wees."

Prince Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Lovely town with an interesting history. Loved it!"

Joubertina, Karoo

Le Bocage Guest House

"Lovely and tranquil."

Middelburg, Karoo

Aandster Oornag Akkommodasie

"Paar pragtige huise, dwars strate is vol slaggate soos meeste klein dorpies."

Merweville, Karoo

Oasis Cottage

"Merweville en die kleiner Karoo-dorpe moet definitief meer bemark of besoek word."

Nieu-Bethesda, Karoo

The Bethesda

"Pragtige plek. Besoek gereëld. Winter of somer."

Klaarstroom, Karoo

Klaarstroom Guest House

"Die rustigheid laat mens net lekker ontspan. Weg van die gewoel in die stad."

Victoria West, Karoo

Moonlight Manor

"Hierdie dorp se gemeenskap staan saam en help mekaar ongelooflik. Ons almal kan kom leer hoe werk spanwerk vir groot funksies. Die gholf Classics is iets waarna ons elke jaar ongelooflik uitsien."

Beaufort West, Karoo

Hotel Oasis

"Rustige, klein, skoon plekkie."

Page
Page 112 - Showing 3331 to 3360
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!