Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 14650 reviews.

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Baie gerieflik vir oornag. Halfpad tussen Johannesburg en Mosselbaai!"

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Naby geleë aan die indrukwekkende Gariepdam."

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Fassinerende dorp, vriendelike en behulpsame mense. Dit was die moeite werd om die dorp te leer ken. Lekker gebly."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Baie waardevol vir 'n vinnige besoek."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"Die dorp is naby en dus maklik bereikbaar."

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Interessante en mooi dorpie!"

Loxton, Karoo

Die Rooi Granaat

"Pragtige, skoon dorpie en baie vriendelike gasheer en gasvrou."

Victoria West, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Net goed genoeg vir oornag tussen noord en suid. Algemene toestand van dorp egter netjies en veilig."

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Goeie boerekos by die restaurante!"

Colesberg, Karoo

Coniston Guest House

"Net die regte plek om te oornag. Lekker halfweg-akkomodasie."

Hopetown, Karoo

Frida's Gastehuis

"Het alles waarop jy kan hoop..."

Prince Albert, Karoo

Yellow House

"Dit is ons eerste keer wat ons Prins Albert besoek. Dit is 'n eg plattelandse dorp met 'n rustige atmosfeer. Lekker ontbyt geëet by die Koffiehuis. Baie mooi hotel, langs die Koffiehuis, met pragtige ou meubels. Ons sal volgende keer meer wil rondloop om die dorp te verken."

Graaff-Reinet, Karoo

Middle Street Manor

"Camdeboo Park is definitely worth a visit."

De Rust, Karoo

Die Gat Guest House

"Dit hang af wat jou behoefte is, maar stilte en mooi natuurskoon sal jou hier begroet."

Beaufort West, Karoo

Garden Corner Guesthouse

"Gaan eet by 4 Sheep restaurant!"

Vanderkloof, Karoo

Get More Lodge

"As jy 'n hengelaar is, is dit skaflik. Weet nie wat nie-hengelaars daar sal soek nie."

Beaufort West, Karoo

Suretta's B&B

"Besige dorp met baie vragmotors wat deur die dorp gaan. vriendelike mense."

Britstown, Karoo

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

"Britstown is not a tourist destination but a passing through destination."

Gariep Dam, Karoo

De Lance Chalets

"Ons was aangenaam verras met die vlak van die dam wat aansienlik voller is as ongeveer 'n jaar gelede. Die parkeerarea by die damwal was baie netjies skoon en werkers was al Sondag vroegoggend besig om by die vuilisdromme op te ruim."

Nieu-Bethesda, Karoo

Outsiders B&B

"Verseker 'n bestemming om weer te besoek."

Karoo

Witkrans Guest Farm

"Dis maar droog, maar lieflik om die deel van ons land ook te sien."

Beaufort West, Karoo

Little Lamb - currently being sold

"Soveel klein juwele wat 'n mens kan ontdek."

Beaufort West, Karoo

Bakgat Blyplek

"Baie aangename oornagplek, die weer is baie lekker en natuurlik 4 Sheep restaurant het puik kos en baie vriendelike personeel."

Beaufort West, Karoo

Suretta's B&B

"Nie 'n baie aantreklike of netjiese dorp nie."

Willowmore, Karoo

Villa d'Lockyer

"'n Mooi plattelandse dorpie met 'n verskeidenheid oulike restaurante en koffiewinkels."

Graaff-Reinet, Karoo

The Whyte House

"Pragtige dorpie, netjies en skoon. By die vulstasie en kafee praat almal vriendelik Afrikaans, en voel jy sommer tuis. Tog is daar ook maar geweld."

De Rust, Karoo

Kabbelrus

"Groot vragmotors wat in nag deur die dorp ry. Dis nogal baie geraas."

Joubertina, Karoo

@ R62 Langklip Estate Game Farm

"Heerlike ontbyt by Joub geëet. Langkloof is pragtig."

Page
Page 396 - Showing 11851 to 11880
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!