Verified Reviews of Kei Mouth

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kei Mouth

Rated 4.29 out of 5 based on 28 reviews.
Reinet F. - 14th March 2020
staying in Kei Mouth
Small, peaceful town with great butchery.
Zane R. - 28th February 2020
staying in Kei Mouth
The trip on the ferry is something you will not experience every day.
Johan G. - 22nd February 2020
staying in Kei Mouth
Keimond op sigself bied ‘n rustige kuiertjie in ‘n afgeleë omgewing sonder om afgesonderd te voel. Pragtige strand en riviermond wat met ‘n ferrie oorgesteek kan word. ‘n Besoek aan Morgan Bay Hotel komplimenteer die mooi natuur en omgewing.
Petro H. - 8th January 2020
staying in Kei Mouth
Ongelooflike strand met baie vriendelike mense en heerlike eetplekkies.
Joan D. - 27th December 2019
staying in Kei Mouth
Country Klub met 'n lieflike golfbaan, twee riviermonde wat uitmond in die see, met 'n lieflike strandjie tussenin, en rotse waar branders eindeloos teen breek om jou gemoed te stil. Klein markies in die Yellow Forrest Camp, en as jy gelukkig is en op regte tyd by Keimond besoek aflê 'n kerkbasaar met heerlike tuisgebak! Definitief nie 'n moderne kusdorpie nie, maar 'n plekkie wat jou alles bied wat jy nodig het om gemaklik te wees!
Steven W. - 25th November 2019
staying in Kei Mouth
Ferry crossing is a must experience for all adventure seekers.
Schalk P. - 11th November 2019
staying in Kei Mouth
Ideale plek om te ontlaai en ontspan.
Nico D. - 24th October 2019
staying in Kei Mouth
Bitter klein dorpie, maar bied alles wat mens nodig het. Ek het nie meer verwag nie. Die rit oor die rivier met die pont was 'n aangename verrassing.
Simphiwe P. - 30th September 2019
staying in Kei Mouth
People are friendly everywhere you go.
Ferdinand H. - 4th September 2019
staying in Kei Mouth
Lekker naby Morgans Bay.
Philip B. - 30th July 2019
staying in Kei Mouth
Die slaghuis kan verbeter en meer aktiwiteite sal waardeer word.
Elsabe W. - 13th June 2019
staying in Kei Mouth
Lovely place.
Vinesse R. - 16th May 2019
staying in Kei Mouth
A lovely destination with some activities and wonderful beaches. Definitely a destination when you need to unwind and unplug from a busy routine.
Annelee C. - 25th February 2019
staying in Kei Mouth
Unfortunately we did not spend more time there. Very nice location and the views are breathtaking. The Kei - Morgans Bay area is a gem for this country.
Rounelle V. - 18th February 2019
staying in Kei Mouth
Mooi dorpie vir rustige wegbreek. Heelwat plekke in omgewing om te besoek.
Hein B. - 6th November 2018
staying in Kei Mouth
Kort 'n plek om ontbyt te eet.
Sakkie E. - 30th October 2018
staying in Kei Mouth
Soveel om te sien, te besoek en te doen in omgewing. 'n Naweek is te kort om alle natuur, uitstappe en sportgeleenthede te beleef. Lokale mense deel graag inligting oor wat en waar.
Stephanie G. - 21st August 2018
staying in Kei Mouth
Daar is 'n klein Spar vir al die onbeplande aankope. Daar is geen vis om te koop nie. Die seelewe is baie geplunder maar steeds mooi. Rustig.
Philip C. - 31st July 2018
staying in Kei Mouth
Kei Mouth still has that small holiday village feel. It has everything you need and above all is right in the mouth of the Great Kei, gateway to the Transkei resorts. It's well well worth a visit.
Veronique J. - 21st May 2018
staying in Kei Mouth
10 star!
Ronel P. - 15th April 2018
staying in Kei Mouth
Rustig en stil. Beslis vir mense wat wil wegkom vir 'n welverdiende ruskansie.
Mariska R. - 29th March 2018
staying in Kei Mouth
Die dorpie is ver weg geleë van die res van die ander dorpies, maar het 'n paar plekkies waar jy 'n ete kan geniet en selfs 'n klein Spar. Dis vir die mens wat nie hou van hoofstroom vakansies en besige strande nie.
Alida B. - 15th January 2018
staying in Kei Mouth
It was amazing as it was exactly what we were looking for. No bright lights, nothing to spend money on and the food was great, everywhere we went. I realise it is a fisherman's paradise and we do not fish, but for us, it was amazing. Even the weather was great!
Philip B. - 15th December 2017
staying in Kei Mouth
Pragtige omgewing!
Lillian J. - 22nd July 2017
staying in Kei Mouth
Kei Mouth is a little sleepy hollow, far from the madding crowd. We found the locals in general to be very friendly and garrulous. The only blindside we experienced was that no restaurants are open on a Monday, which is the day we arrived. I would recommend the clubhouse's steak, egg and chips any day.
Marianna V. - 9th July 2017
staying in Kei Mouth
Quiet town, but if you need some down time and relaxation, there is nowhere better!
Elna G. - 22nd April 2017
staying in Kei Mouth
Mooi plekkie.
Elvira V. - 31st March 2017
staying in Kei Mouth
Klein maar mooi dorpie.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com