Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Keimoes

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Keimoes

Rated 4.2 out of 5 based on 221 reviews.

Keimoes

Kokerboom Lodge

"Keimoes is the place to be , it's a very nice place."

Keimoes

Tkabies Camping & Self Catering

"Die mooiste skoon dorpie!"

Keimoes

Tkabies Camping & Self Catering

"Ek sal beslis weer daar gaan bly."

Keimoes

Kalahari Water Holiday Farm

"Dit is interessant om daar rond te ry en veral die Augrabiese watervalle te besoek."

Keimoes

Tkabies Camping & Self Catering

"Ons het meestal gebraai en geself-cater want die beskikbare eetplekke was nie very 'hot' nie."

Keimoes

Tkabies Camping & Self Catering

"Keimoes is 'n vriendelike dorpie en ons sal verseker weer daarheen gaan."

Keimoes

Kalahari Water Holiday Farm

"Nie tyd gehad om regtig rond te kyk nie."

Keimoes

Kokerboom Lodge

"Ons ouers het vir nagenoeg 45 jaar daar gewoon en is daar begrawe. Dis vir ons 'n baie spesiale dorp met baie spesiale mense en wanneer ons in Suid-Afrika kom, gaan ons vir 'n dag of wat daar aan."

Keimoes

Ou Skool Guest House

"Daar is baie te sien in die omgewing en mens kan gerus Keimoes as jou basis kies om rond te ry na die verskillende besienswaardighede."

Keimoes

Ou Skool Guest House

"Ons dink maar aan Keimoes en Upington as een. Dit is 'n pragtige omgewing en daar is regtig baie om te sien en te ondervind in die omtes van die Garieprivier. Hoewel dit kokend warm is in die somer, was dit nog altyd lekker om daar te kom."

Keimoes

Ou Skool Guest House

"Keimoes is nou nie juis die toeriste-mekka van SA nie, maar indien mens van die dorre landskap, die vriendelike mense en die verre opelug hou, dan is dit wel 'n goeie plek. Ek kom al jare lank soontoe, en hou nog altyd van die plekkie."

Page
Page 8 - Showing 211 to 221
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!