Verified Reviews of Kensington

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kensington

Rated 3.67 out of 5 based on 3 reviews.
Morne V. - 7th January 2018
staying in Kensington
Ek is mal oor die boomryke, geskiedkundige Kensington. Dit grens aan minstens drie vuil en vervalle voorstede, maar dis boomryk en het van die mooiste ou huise in Johannesburg. Dis sentraal geleƫ en van hier af kan 'n mens die hele Rand verken.
Ronel V. - 11th December 2017
staying in Kensington
Valencia M. - 19th August 2016
staying in Kensington
Die plek is rustig en skoon.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com