Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Khomas

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Khomas

Rated 4.3 out of 5 based on 96 reviews.

Windhoek, Khomas

Eagle's View

"Windhoek was baie lank my stad en daarom sal my kommentaar bevooroordeeld wees. Welliswaar positief."

Windhoek, Khomas

Merwe's Inn

"Lovely town to visit. A lot of history and very clean. Loved it!"

Windhoek, Khomas

Klein Windhoek Garden Apartment

"Good for continental shopping."

Windhoek, Khomas

Bateleur Self-Catering

"Straatsmous weet meer as werknemers van die Nasionale Museum van wat aangaan in Windhoek."

Windhoek, Khomas

Suiderhof Self-catering Accommodation

"Goeie bestemming vir wat ook al jou doel van besoek is."

Windhoek, Khomas

River Crossing Lodge

"Windhoek self is 'n stad, en soos enige ander stad. Maar die kerk en museums is die moeite werk om te gaan verken en meer van Namibië en Windhoek se geskiedenis te leer ken. Windhoek se natuur om die stad self is natuurlik ook baie mooi."

Windhoek, Khomas

Arebbusch Travel Lodge

"Namibië is 'n wenner. Gasvryheid en 'n rustige gevoel."

Windhoek, Khomas

Merensky Towers Unit 12

"Windhoek is 'n lekker plek."

Windhoek, Khomas

Arebbusch Travel Lodge

"Windhoek is 'n stad wat lekker verken. Besoek gerus die Art and Craft Market. "

Windhoek, Khomas

Merensky Towers Unit 21

"Keep up the amazing services!"

Pioneers Park, Khomas

Merwe's Inn

"Stil, veilige buurt."

Windhoek, Khomas

Merensky Towers Unit 13

"Ek is in Windhoek gebore en was nog altyd lief vir die stad. Maar dis seker maar soos 'n meisie met wie jy eens uitgegaan het: Die betowering waai later oor."

Windhoek, Khomas

Merensky Towers Unit 02

"Baie mooi, skoon stad. Alles wat nodig is kan gekry word."

Windhoek, Khomas

Cavallo Guesthouse

"Werklik die moeite werd, mits jy ook Swakopmund besoek. "

Windhoek, Khomas

Merensky Towers Unit 12

"Sal graag meer tyd wou spandeer in Windhoek."

Windhoek, Khomas

Elegant Apartment at Grove Mall

"Baie skoon stad. Alles maklik bereikbaar."

Windhoek, Khomas

Okavango Guest House

"Friendly city. Good holiday destination."

Eros, Khomas

Shama Self-Catering

"Eros is alle geriewe, ontspanning, uiteet en besighede, noem maar op, in een sin. 'n Rustige uitbreiding wat jy min sal kry. "

Windhoek, Khomas

Arebbusch Travel Lodge

"Ek het net daar oornag en het van Uris afgekom. Ek het nie eintlik tyd gehad om Windhoek te bestudeer nie. Ek het wel gevind dat die stad baie skoon is en dat daar goed na die paaie gekyk word. Die mense is oor die algemeen vriendelik en betoon respek teenoor mekaar."

Windhoek, Khomas

Suiderhof Self-catering Accommodation

"Windhoek is 'n baie skoon en veilige stad."

Windhoek, Khomas

Hotel Pension New Nouveau

"Ietwat oorbevolk, maar word opgemaak deur vriendelike hulpvaardige inwoners. Pragtige omgewing ten spyte van ongekende droogte toestande. As jy een keer daar was wil jy weer gaan!"

Windhoek, Khomas

Cavallo Guesthouse

"Roads are well maintained and Windhoek is clean."

Windhoek, Khomas

Eden Chalets

"Pragtige stad!"

Eros, Khomas

Suite 9 The Village

"Netjies en skoon. Pragtige area."

Pioneers Park, Khomas

Merwe's Inn

"Opvallend veilig voorgekom en baie meer netjies as waaraan ek gewoond is."

Page
Page 2 - Showing 31 to 60
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!