Verified Reviews
Kirkwood
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kirkwood
Rated 3.9 out of 5 based on 35 reviews.
"3/5 al rede hiervoor is die slegte paaie in die dorp, vol slaggate, maar aan die ander kant help dit ook die dorp dat besoekers moet stadig ry om als te kan sien en waardeer."
"Die dorp as sulks het baie verswak. Die dorp is redelik naby aan Addo Park, dus gerieflik vir besoeke daar."
"Dorp is 37 km van Addo Park. Mooi plase met sitrusboerdery van 'n enorme skaal wat ooglopend die dorp se bestaan verseker."
"Ongelukkig was die reisburo/inligtingskantoor al gesluit toe ons by die dorp gearriveer het, maar ons kon 'n kaart van Addo en van Kirkwood by Nieshout bekom. Alhoewel die dorpie klein is, is daar 'n hartlikheid en gasvryheid by die plaaslike besighede teenoor besoekers en gebaseer daarop sal ons graag weer die dorp wil besoek."
"Kirkwood is asemrowendmooi, en is so ryk aan kultuur en geskiedenis wat ek nie geken het nie. "
"Pragtige klein dorpie. Mens mense, definitief 'n plek waar jy kan afskakel en ontspan."
"If you want to have a native accommodation within a typical citrus-farm: this would be the best decision. "
"Kirkwood het beslis meer om te bied as wat mens op die oog af sien, die mense is vriendelik en ons sou graag meer wou sien van Kirkwood en die omgewing."
"Kirkwood is an ideal base for visiting the Addo Park and the other nearby attractions."
"Kirkwood self was op die oggend van 24ste Desember bitter vuil met papier en vullis wat oral langs die strate gelê het. Die "dorpsvaders" kan maar gerus die saak oplos! Daar is heelwat winkels en banke wat 'n mens sou wou sien. Die petroljoggies by die Engen-vulstasie was verskriklik vriendelik en baie akkuraat. Die Spar is egter heelwat duurder as waaraan ons gewoond is by ander Spar-takke. "