Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Klein Karoo

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Klein Karoo

Rated 4.6 out of 5 based on 2950 reviews.

Oudtshoorn, Klein Karoo

De Kraal Tent Accommodation

"Baie om te doen en pragtige dorp."

De Rust, Klein Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Oulike dorpie in 'n pragtige omgewing."

Montagu, Klein Karoo

Bon Accord Farm Cottages

"Mooi geleë tussen die berge. Uitsigte wat jou tevrede laat, wyn, droë vrugte, rustigheid - hier mag 'n mens maar bly! "

Oudtshoorn, Klein Karoo

Karoo Soul

"Natuurlijk de struisvogels! Leuke ontbijttentjes, verder niet lang gebleven. "

Montagu, Klein Karoo

De Erf Cottage

"Montagu is ons gunsteling dorpie op die R62."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Karoo Retreat Guesthouse

"'n Moet as jy in daardie omgewing is."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Greeff Cottages

"Baie om te doen. Het meer as 2 dae nodig om behoorlik te besoek. Die dorp is baie skoon en mense baie vriendelik."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Best Little Guest House

"Baie om te sien, nie genoeg tyd gehad. Sal weer gaan."

Montagu, Klein Karoo

Karoo Pride, En Route

"Vreeslike mooi area met baie lekker wynplase om te besoek. Die berge is asemrowend. Jy gee nie om vir die "stop&go" nie, want dan kan die bestuurder ook bietjie die berge geniet. "

Oudtshoorn, Klein Karoo

El Dorado Security Village 36 Maisonette

"If you love the Karoo lifestyle then this is definitely the place to go. Lovely and tranquil. I will definitively be going back there. I loved the town."

Montagu, Klein Karoo

Pepper Tree

"Kan aanbeveel word."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Best Little Guest House

"Ons het opgemerk dat daar 'n verbetering in die infrastruktuur van die dorp is."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Rietfontein Ostrich Palace

"Baie oulike dorp. Ideaal vir KKNK."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Aloe Villa

"Die grotte en die volstruisplaas is 'n móét om te gaan besoek."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Eldorado 26

"Dit is 'n baie lekker plek en as ek kon sou ek daar gaan bly. "

Oudtshoorn, Klein Karoo

Die Rietjie

"Oudtshoorn lê ons baie na aan die hart weens die Grootvoël Boeremusiekfees wat die afgelope 3 jaar daar gehou word."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Bisibee

"Oudtshoorn is 'n dorp wat 'n mens baie maklik kan geniet oor die vriendelikheid van die dorpsmense."

Oudtshoorn, Klein Karoo

El Dorado Accommodation - Old profile with bookings

"We enjoyed Cango Wild Ranch encounters with the animals. Wilgewandel restaurant's food is great. Not that far from George and Knysna. We went to the Knysna elephant park. "

Oudtshoorn, Klein Karoo

Eldorado Private Collection

"In Oudshoorn is veels te zien en te doen."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Die Gat Guest House

"We were on our way home to Hermanus from Kruger, so this route suited our itinerary by avoiding the heavy trucks on the N1. "

De Rust, Klein Karoo

Olivier's Rust

"Baie mooi dorpie. Ek het wel gevoel daar is 'n tekort aan 'n ordentlike eetplek in die dorp vir aandete."

De Rust, Klein Karoo

House Martin Lodge and Self Catering

"De Rust se potensiaal is nog by verre nie ontwikkel as toerisme bestemming nie. Dis 'n beeldskone dorpie met hope karakter en stories."

Oudtshoorn, Klein Karoo

Luxury Self-catering House

"Fantastiese dorp en sal self oorweeg om soentoe te verhuis. "

Page
Page 87 - Showing 2581 to 2610
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!