Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Kleinfontein

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kleinfontein

Rated 3.9 out of 5 based on 11 reviews.

Kleinfontein

Mountain Mala Game Lodge

"Small town, good for mind."

Kleinfontein

Mountain Chalet and MTB Trails

"Naby genoeg aan die stad vir 'n vinnige wegbreekkans."

Kleinfontein

Mountain Mala Game Lodge

"Die misdaad is 'n bietjie kommerwekkend. Die eienaar sê daar is baie keer mense wat rondloop daar."

Kleinfontein

Mountain Mala Game Lodge

"Kleinfontein is 'n goeie bestemming in 'n boeregemeenskap nie te ver van Pretoria en Johannesburg en naby genoeg aan Brits."

Kleinfontein

Model House and MTB Trails

"Ons het nie alles in die omgewing gaan verken nie."

Kleinfontein

Mountain Mala Game Lodge

"Great people and very welcoming. They addressed us as we have met before. Treated us like their own family. I will recommend them."

Kleinfontein

Mountain Mala Game Lodge

"Lieflike natuurtonele, maar eers nadat mens verby die kleinhoewes beweeg het, wat 'n baie swak indruk gee. "

Kleinfontein

Thaba Khaya Lodge

"Trots Suid-Afrikaanse gasvryheid."

Kleinfontein

Mountain Chalet and MTB Trails

"Daar is baie potensiaal."

Kleinfontein

Kleinklip Self-Catering Bushveld Lodge

"Ons het verdwaal op pad soontoe en moes paar keer bel om die plek te kan kry, maar die oom het ons baie gehelp. Ek sal net voorstel om 'n bord langs die pad te sit, of GPS koordinate te gee."

SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!