Verified Reviews of Kloof

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kloof

Rated 4.35 out of 5 based on 51 reviews.
Martin U. - 29th September 2016
staying in Kloof
Puik area.
Elizabeth S. - 4th August 2016
staying in Kloof
The security is excellent!
Riaan L. - 9th May 2016
staying in Kloof
Baie aangename plek en lekker naby aan die snelweg met baie vinnige roetes.
Nicky H. - 30th March 2016
staying in Kloof
Kloof is 'n baie mooi en veilige area.
Pieter H. - 2nd November 2015
staying in Kloof
Baie sentraal en pragtige natuur - lyk of dit besig is om te verdwyn. Moet nie te veel uitbrei nie.
Matthew S. - 2nd October 2015
staying in Kloof
Kloof is 'n mooi plek rustige omgewing.
Casper D. - 16th June 2015
staying in Kloof
Ons was in Kloof vir besigheid en het die area baie skoon, netjies en 'n plesier gevind om in rond te reis. Die verkeer na Durban se middestad is nogal besig en dis nodig om maar 'n paar minute vroeƫr te ry.
Ettienne J. - 10th April 2015
staying in Kloof
Vrek mooi omgewing.
Jonathan G. - 1st April 2015
staying in Kloof
Uitstekend!
Charles K. - 5th February 2015
staying in Kloof
Natural and lovely.
Elsie V. - 14th October 2014
staying in Kloof
Sentraal, veilig en rustig.

Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com