Successfully reported
The easiest way to find and book accommodation across South Africa!

Verified Reviews

Kouga Country

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kouga Country

Rated 4.5 out of 5 based on 430 reviews.

Wavecrest, Kouga Country

Leke by di C

"Dit is 'n interessante plek met baie besienswaardighede."

Patensie, Kouga Country

Highview Guesthouse

"Patensie is 'n onontdekte juweel. Hoewel dit 'n klein dorpie is, is die plase netjies en pragtig versorg. Die hotel het die grootste verskeidenheid etes en is gewis 'n moet vir 'n heerlike maaltyd. Die padstal Tolbos beskik oor die keurigste geskenke, lekkernye en gebak. Boonop is hulle ontbyt aan te bevele! Patensie sien ons vir seker weer. "

Kouga Country

inniKloof

"Stunning countryside."

Wavecrest, Kouga Country

Boekenhout

"Baie rustige en stil area."

Marina Martinique, Kouga Country

Hoephoep 11 Houtbosch Bay

"Lekker strand naby, en die Walskipper Restaurant is ook daar. "

Patensie, Kouga Country

DeMist Cottage - Old Bearie

"Redelike interessanthede, besienswaardighede en padstalletjies om te besoek."

Patensie, Kouga Country

NaguiltjieKloof Akkommodasie

"The surroundings are absolutely breathtaking. Great place to relax. "

Wavecrest, Kouga Country

Jacaranda

"Veilige area. Net 'n bietjie ver van die see af. "

Ferreira Town, Kouga Country

The Dune 5

"It has a lovely accessible beach that we used often. The road outside the Dune is busy and could use a pedestrian crossing. "

Wavecrest, Kouga Country

Bay Cove Inn

"Mooi skoon area met vriendelike mense."

Wavecrest, Kouga Country

Apartment 2 Lagune View

"Lekker naby nie Lagune, lang strand om lekker ver te stap."

Kouga Country

inniKloof

"Die Kouga-omgewing sal ek weer en weer besoek, dis so mooi en die plant- en voëllewe is iets uniek."

Marina Martinique, Kouga Country

The Jbaynian @ 8

"Die Marina Martinique is pragtig en enige persoon se droom vakansiebestemming!"

Marina Martinique, Kouga Country

Marina Martinique B&B

"Die plek is puik. Vriendelike mense en great ontbyte. Beste gastehuis wat ek al gebly het. Hoogs aan te beveel."

Thornhill, Kouga Country

Owls Nest

"Pragtige natuurskoon en rustige atmosfeer. Naby strande en winkelsentrums, maar uit die gewoel."

Wavecrest, Kouga Country

Bay Cove Inn

"Lekker uit die gedruis van Jeffreysbaai se hoofstrand. Daar is ook alles wat nodig is in Wavecrest as omgewing besoek tydens baie besige tyd, soos Spar, Clicks, Restaurant en lekker snuffel winkels."

Patensie, Kouga Country

Ripple Hill Hotel

"Patensie is 'n pragtige dorp vol lemoenboorde en die inwoners is baie vriendelik."

Kouga Country

inniKloof

"Teer paaie nie in 'n goeie toestand nie."

Patensie, Kouga Country

Ripple Hill Hotel

"Omgewing is baie mooi."

Wavecrest, Kouga Country

Shunem

"Very, very clean."

Wavecrest, Kouga Country

Leke by di C

"Dit is naby die mooiste en skoonste strande."

Marina Martinique, Kouga Country

Marina Martinique 1304

"Dis 'n baie rustige en pragtige plek en sal enige tyd weer by Marina Martinique vakansie gaan hou."

Page
Page 10 - Showing 271 to 300
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!