Verified Reviews
Kunene
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Kunene
Rated 4.2 out of 5 based on 12 reviews.
Etosha Trading Post
"Behalwe Etosha is daar verder niks veel om te doen nie. Etosha se paaie was baie sleg, plek plek onrybaar. "
Hobatere Lodge
"Kunene is deur en deur die moeite werd. Ons het 3 dae in die omgewing deur gebring, maar sal definitief 'n langer tydperk aanbeveel. Die grondpaaie is toeganklik en ons het veilig gevoel."
The FARMhouse BOUTIQUE GUESTHOUSE Outjo - Old listing
"Dit lyk nie of daar veel is om te doen nie, maar dis 'n netjiese veilige dorpie met mooi ou geboue."
Ann's Lodge & Camping
"Dis te klein om iets opwindends aan te bied, maar die omgewing bied wat kampeerders soek - rus en vrede. "
Ann's Lodge & Camping
"Dit was 'n interessante belewenis met die Himbas in die omgewing. Die mense is vriendelik."