Verified Reviews
KwaZulu-Natal
All reviews have been left by TravelGround customers staying in KwaZulu-Natal
Rated 4.4 out of 5 based on 13625 reviews.
"Pragtige vakansiedorp, baie restaurante, skoon strande, baie gerieflik naby die lughawe."
"As jy wil stap op die strand en wil skulpies optel, is Shelly Beach perfek, maar nie om te swem nie. "
"Ideaal vir 'n wegbreek van die gejaag van die groot stede en besige strande. Die natuur in die area is kos vir die siel!"
"If they can add some activities near the beach for entertainment."
"Die strand en weer was lekker toe ons daar was. Dit was nie te besig nie."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Flamboyant 10"Toilet and bath needs to be upgraded, with perhaps an extraction fan fitted."
"Umdloti is my gunsteling plek in KwaZulu-Natal. Baie sentraal geleë, baby lughawe en Gateway Mall."
"In addition to proximity to the sea, it was easy to get to other places of interest/activities such as the Oribi Gorge and animal parks. However, we struggled with restaurants as they closed early and the ones we tried for Christmas day were closed. "
Midlands Meander, KwaZulu-Natal
Kusane Farm Cottages"Midlands Meander is wonderlik en ons het dit vreeslik geniet!"
"Fantastiese plek met baie goeie sekuriteit. Ek sal vir seker weer gaan, maar vir seker nie waar Carla die agent is nie."
Margate North Beach, KwaZulu-Natal
Sie-Esta 1"Oor die algemeen, baie netjies en skoon, het dit baie geniet."
"Beautiful and still a quaint area. Beach parking and access just needs to be looked at."
"Baie mooi opgepaste strand (die deel weg van die karavaanpark). Privaat, mooi rotse en lekker strand."
St Lucia Estuary, KwaZulu-Natal
Sunset Lodge Log Cabins"Pity the estuary has been closed for so many years however still an incredible vacation destination. "